Die beste rede om Swart Studies af te skaf in die VSA is die patetiese gehalte van die studies self, sê Naomi Schaefer Riley. Sy is intussen afgedank oor haar mening. Sy het gesê oplossings vir swart probleme begin en eindig nie deur blaam op die blanke te plaas nie. Lees dit hier en hier.
Poetin heers, Medwedef premier
Rusland se parlement het bevestig dat die voormalige president Dmitri Medwedevf Dinsdag as die land se premier aangewys is. Dié aankondiging kom ‘n dag nadat Wladimir Poetin beëdig is om vir ‘n historiese derde termyn as Rusland se president te dien. Medwedef het met 299 stemme teenoor 144 gewen nadat Poetin die wetgewende gesag in
Lank leef nasionalisme!
Sondag se uitslae in Frankryk en Griekeland, is die bewys dat nasionalisme uit die dode opgewek is. En vir die Europese Unie, is dit onheilspellend tensy die sterk opkoms van nasionale gevoel verreken word. Nasionalisme – hetsy ekonomiese nasionalisme, hetsy etniese nasionalisme – was die onderbou vir linkse en regse verkiesingskampanjes. Transnationalisme en multikulturalisme se
Boesak regverdig RA uit die Bybel
Dr Allan Boesak sê wit Suid-Afrikaners is liewer vir Nelson Mandela as Jesus, want volgens hom, het Jesus ‘n sterker standpunt oor maatskaplike geregtigheid gehad as die voormalige president. “Jesus was nog veels te radikaal en Mandela wou nie so ver gaan nie, want hy verstaan ons mense in hierdie land,” het Boesak het gister
Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd
Afrikaanses is bekommerd oor die toestand van regering in Suid-Afrika, het die ANC se tesourier-generaal, Mathews Phosa, Dinsdag gesê. “Daar is ‘n gevoel dat die leierskap moet sokkies optrek en die kwessie van goeie regering begin aanspreek,” het Phosa gesê ná ‘n vergadering tussen die ANC en 19 Afrikaanse liggame in Johannesburg. Hy het gesê
Lees verder: Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd
Japan teen 2015 onbewoonbaar
U zou het niet zeggen wanneer u de Westerse nieuwsmedia volgt, maar de situatie in Japan is rampzalig. Terwijl de nieuwsuitzendingen van de VRT u vandaag willen doen geloven dat de verkiezingsuitslagen van gisteren in Frankrijk en Griekenland slecht zullen zijn voor de wereldeconomie (“De beurzen! De beurzen!! Oh, mijn God, de beurzen!!!”) stroomt er
ANC-gesprek met Afrikaanssprekendes
Die ANC-gesprek vandag met lede van die Afrikaanse burgerlike-gemeenskap gaan meer oor die ANC se komende verkiesingskongres en die politieke oorlewing van mnr. Gwede Mantashe as wat dit ‘n werklike besorgdheid is oor minderheidsgroepe en Afrikaanse belange. Voor die vorige ANC-kongresse in Polokwane (Pietersburg) was daar ook ‘n ernstige uitreik na Afrikaners. Die vraag kan
Vrae oor Sanral-hoof se bedanking
“Die VF Plus het kennis geneem van die aankondiging vanoggend van die voorsitter van Sanral dat sy hoofuitvoerende beampte, mnr. Nazir Alli, gister bedank het. Die party spreek die hoop uit dat daar nou beter leierskap by Sanral sal kom wat met groter deursigtigheid met die publieke werk,” was adv. Anton Alberts, die VF Plus
EU vies omdat Argentinië oliereus nasionaliseer
Die Europese-Unie se handelshoof Karel De Gucht, het Maandag gesê die blok sal binnekort stappe neem teen Argentinië se regering, nadat hulle besluit het om beheer van die oliereus Repsol se YPF-filiaal te nasionaliseer. “Ons sal binnekort vorentoe beweeg met ‘n reaksie op die Argentinië se optrede in die Repsol-geval, in die besonder,” het De
Lees verder: EU vies omdat Argentinië oliereus nasionaliseer
TLU nie deel van Afrikaanses nie
Die landbou-unie TLU SA het Maandag gesê hy sal nie betrokke raak by vergaderings tussen die ANC-leierskap en Afrikaanses nie. “Solank as die regering nie bereid is om met ons te praat oor landboukwessies nie, is ons nie werklik daarin geïnteresseerd om agter toe deure met enige ANC-rolspelers te praat nie,” het Louis Meintjies, president
