Staking: Vullis gaan ophoop

Sowat 145 000 munisipale werkers wat aan die munisipale werkersunie Samwu behoort, gaan vandag begin staak. Munisipaliteite het gesê dienslewering in woon- en sakegebiede asook plakkerskampe sal geraak word. Samwu soek ‘n loonverhoging van 18%. Die Suid-Afrikaanse vereniging vir plaaslike regerings (Salga) bied 6,08% aan. Salga sê die versoek van die unies is “onrealisties”. Benewens

Lees verder: Staking: Vullis gaan ophoop

Zille ontken tenderbedrogaantygings

Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, het aantygings deur ‘n Sondagkoerant ontken dat haar kantoor ‘n kommunikasie-tender ter waarde van R1 miljard aan ‘n reklame-agentskap toegeken het sonder om behoorlike prosedures te volg. “Daar is absoluut geen waarheid in die gerug dat iets in die toekenning van hierdie tender onbehoorlik of sonder voorskrif geskied het nie,” het

Lees verder: Zille ontken tenderbedrogaantygings

Die onverwagte rewolusie

Oor die afgelope jaar of wat het die pessimisme oor Suid-Afrika merkbaar toegeneem, veral na aanleiding van die gerugte oor nasionalisering van die myne en banke. Afro-pessimisme, ook oor die mislukte sogenaamde reënboognasie, is egter niks nuut nie. Veral die meer ekstremistiese regse organisasies koester donker fantasieë oor ‘n rasse-oorlog en maak gevolglik planne om

Lees verder: Die onverwagte rewolusie

Vyf vas oor oproer naby Makapanstad

Vyf mense is in hegtenis geneem tydens ‘n oproer teen swak dienslewering naby Makapanstad, het die polisie in Noordwes Sondag gesê. Ongeveer 200 inwoners van die dorp Motla het die Souspanhoofweg Saterdagmiddag met klippe, boomtakke en brandende bande versper, het sers. Kealeboga Molale in ‘n verklaring gesê. Sy het gesê die inwoners is kwaad oor

Lees verder: Vyf vas oor oproer naby Makapanstad

Malema laat boete kontant betaal

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se boete van R50 000 vir haatspraak, is deur ‘n voormalige polisieman, wat nou vir SGL Engineering werk, in R100-note betaal. Dié onthullings is Sondag in die koerant Sunday Tribune gemaak. Die gelykheidshof het Malema beboet oor aanmerkings wat hy gemaak het teenoor die vrou wat pres .Jacob Zuma van verkragting

Lees verder: Malema laat boete kontant betaal

Afrikaans is vir die krokodille gevoer

Vandag, 136 jaar gelede, is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) gestig. Nie net word 14 Augustus 1875 as die “geboortedatum” van Afrikaans, of ten minste die gestandaardiseerde weergawe daarvan, beskou nie, maar dit het ook beslag gegee aan die Afrikaneridentiteit. Net soos destyds, is daar vandag ook drie soorte Afrikaners: dié met Engelse harte,

Lees verder: Afrikaans is vir die krokodille gevoer

Lexus betree die Premium C-segment met die nuwe CT200h

Met motors wat deesdae net soveel soos huise kos, is die splinternuwe Lexus CT200h baie meer groen as wat jy dink. Daar is ander vervaardigers wat groen motors bou, maar almal het dit eintlik maar net afgekyk by Toyota. Die Toyota Prius is die oorspronklike groen motor met sy spontane krag wat van sowel ‘n

Lees verder: Lexus betree die Premium C-segment met die nuwe CT200h

Tutu se witskuld-oproepe

Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het weereens ‘n beroep gedoen dat “witmense” ‘n vrywllige welvaartbelasting op hulself plaas om nóg geld aan swartes oor te dra. Tutu moet liewer ‘n welvaartbelasting op homself en sy Anglikaanse Kerk plaas. Dis hulle wat jare lank sanksies en geweld teen die land aangeblaas het en dus almal armer gemaak

Lees verder: Tutu se witskuld-oproepe