Weermageenhede gaan nog vanjaar ontplooi word op die Krugernasionalepark-grens met Mosambiek, asook die land se grense met Swaziland en Lesotho, het die SA Nasionale Weermag (SANW) gister gesê. Altesaam 22 eenhede van 165 soldate elk gaan in vyf fases oor die volgende vyf jaar op die grense ontplooi word, het die waarnemende hoof van die
Min plaaslike belangstelling in Britse koninklikes
Die huwelik van William en Kate Middelton het die Britse monargie weer op die voorgrond gebring dog dit wil voorkom asof daar, vergeleke met die vorige huwelik van die troonopvolger Charles en Diana, opsigtelik minder plaaslike belangstelling daarin heers. Dit wil ook voorkom asof die kaperjolle van Charles, die Britse troonnopvolger en sy destyds buite-egtelike verhouding met Camilla die Britse troon
Lees verder: Min plaaslike belangstelling in Britse koninklikes
‘Nieuw Holland in Zuid-Oost-Afrika’
Piet Retief, wat in die sesde grensoorlog alles verloor het, wou nie dadelik aan die trek deelneem nie, en het eers met die luitenant-goewerneur, Andries Stockenström, onderhandel, maar vergeefs. Op 2 Februarie 1837 verskyn sy manifes in die Graham’s Town Journal, waarin hy sê dat die trekkers weens die landsbeleid geen vooruitsigte in die Kolonie
Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem
Martin Bosma oor Afrikaans. Bosma is ‘n lid van die Nederlandse parlement sedert 2006 vir die PVV en fokus op hoër onderwys, media en kultuur. Hy het voorheen gewerk as ‘n joernalis en ook as ‘n sekretaris vir die Groep Wilders. Onlangs ging een veronruste tweet rond. „Alle vergaderingen in de Tweede Kamer staan nu
Lees verder: Die verdwyning van Afrikaans, ‘n Nederlandse stem
VSA belowe hulp aan Libiese rebelle
President Barack Obama beoog om nagenoeg R170 miljoen se toerusting aan die Libiese rebellemagte te skenk. Die rebellegroepe gaan ‘n besending voertuie, ambulanse, mediese toerusting, koeëlvaste baadjies, verkykers en radio’s van die VSA-regering ontvang. Geen wapens sal egter aan die rebellemagte verskaf word nie. Intussen het Frankryk militêre adviseurs na Libië gestuur om die magte
Afriforum daar vir ‘kameras’
Julius Malema, die ANC-jeugliga se president, het Woensdag gesê AfriForum het die haatspraaksaak teen hom aanhangig gemaak omdat hulle daarvan hou om in die kollig te wees. Tydens kruisondervraging deur Adv. Martin Brassey SC, regsverteenwoordiger van AfriForum, het Malema gesê die saak teen hom is net “goedkoop politiekery” en AfriForum wat “grootpraat”. “Julle het hierheen
Bly blank, my volk!
“Bly blank, my volk, bly blank in gees, laat helderheid jou hartslag wees…” — G.A. Watermeyer Die HNP repudieer dr. Danie Goosen se definisie van ‘n Afrikaner soos gerapporteer in Beeld van 15 April 2011 ten sterkste. Volgens die berig het dr. Goosen in die Malema-verhoor gesê: “Enigiemand wat met die ideale van die kultuurgroep
Kuba sonder Castro?
pearl necklace weddingАлександр Фильчаков
Egipte en Iran smee nuwe bande
Iran en Egipte se nuwe regering het Maandag te kenne gegee hulle sal vinnig beweeg om dekades van swak verhoudings te herstel. Dié stap bekommer die VSA, Israel en Saoedi-Arabië dat die nuwe toenadering die brose balans in die Midde-Ooste mag ontwrig. Iran het gesê hulle het ‘n ambassadeur aangestel na Egipte vir die eerste
Terreuraanvalle neem af
Die aantal terreuraanvalle in die Europese Unie was verlede jaar slegs 249 – ‘n daling van 21,2%, vergeleke met die vorige jaar, het Europol Dinsdag gesê. “In 2010 is 249 terreuraanvalle in nege lande van die Europese Unie aangemeld,” het Europol in ‘n jaarlikse verslag bekend gemaak. Sewe mense is dood in dié aanvalle. Meeste
