ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds

Die ANC in Gauteng se voorstel dat ‘n verhoogde brandstofbelasting oorweeg moet word sal ‘n tussentydse maatreël wees om verbeterings aan die provinsie se paaie te befonds, het ‘n berig Dinsdag gesê. The Times berig die ANC het ook ‘n “eenmalige” bydrae deur maatskappye voorgestel om “super-winste” in die provinsie te maak. Hierdie inligting is

Lees verder: ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds

Zuma klink soos Malema

Pres. Jacob Zuma het soos sy aartsvyand Julius Malema, die geskorste ANC-Jeugligaleier geklink by die ANC-beleidskonferensie wat tans plaasvind. Malema is deur die Zuma-faksie en Afriforum geneutraliseer as Zuma se politieke opponent Die ANC se oproep vir ‘n tweede oorgang is noodsaaklik om die kompromieë wat hy in die stryd om demokrasie aangegaan het, te

Lees verder: Zuma klink soos Malema

Turkye wil NAVO in Sirië laat ingryp

Turkye is besig om NAVO te druk om in te gryp teen Sirië na die onlangse afskiet van ‘n Turkse vegvliegtuig. Die Turke sê die insident moet beskou word as ‘n aanval op die alliansie. NAVO versamel tans inligting om die voorval te bespreek. Turkye dring daarop aan dat sy ongewapende RF-4E verkenningstraler Vrydag afgeskiet

Lees verder: Turkye wil NAVO in Sirië laat ingryp

Een giftige muskiet of ‘n swerm?

‘n Klein insek of ‘n muskiet by jou oor kan nou baie meer as net irriterend wees. Mikrospioenasietuie kan deesdae in swerms opdaag. Navorsers by die Universiteit van Pennsylvania se GRASP Lab het ‘n netwerk van 20 nano-quadrotors wat in staat is tot ratse vlug, in swerms en deur ‘n omgewing met hindernisse kan navigeer,

Lees verder: Een giftige muskiet of ‘n swerm?

Carter kap Obama oor menseregteskendings

‘n Voormalige Amerikaanse president, beskuldig die huidige swart president dat hy wydverspreide misbruik van menseregte sanksioneer “deur magtiging van onbemande aanvalle om vermeende terroriste dood te maak”. Jimmy Carter, Amerika se 39ste president, veroordeel die Obama-administrasie van die “duidelik skending” van 10 van die 30 artikels in die Universele Verklaring van Menseregte, en skryf Maandag

Lees verder: Carter kap Obama oor menseregteskendings

Eskom skep waterkrisis, sê Greenpeace

‘n Waterkrisis dreig in Suid-Afrika, en gemeenskappe loop die risiko van die verlies van toegang tot water, en dis steenkool se skuld, volgens ‘n verslag vrygestel deur Greenpeace. Dis duidelik volgens die opstellers dat die regering Eskom moet druk om te belê in hernubare energie. Suid-Afrika sal ‘n 17%-gaping tussen watervraag en -aanbod teen 2030

Lees verder: Eskom skep waterkrisis, sê Greenpeace

Pandor vra Wits-ingenieurs om in SA te bly

Die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, het gister sowat 200 afgestudeerde ingenieurs van die Witwatersrandse Universiteit uitgedaag om te vergeet van hul “instapkaarte en visums totdat elke dorp in Suid-Afrika ‘n brug het, almal op ‘n teerpad loop en al die stede groen is”. Tydens die opening van die Universiteit se Junie-Julie-gradeplegtigheid, het

Lees verder: Pandor vra Wits-ingenieurs om in SA te bly

Gratis kaartjies vir ‘Ons vir jou’ aan PRAAG-lesers

Ons gee tans vyf stelle van twee kaartjies elk weg vir die musiekblyspel oor De la Rey, ‘Ons vir jou’, in die Staatsteater. Die vertoning is op 11 Julie 2012 om 20.00 of ‘n ander geskikte datum wat die wenners en die produksie pas. Om vir die gratis kaartjies in aanmerking te kom, stuur ‘n

Lees verder: Gratis kaartjies vir ‘Ons vir jou’ aan PRAAG-lesers

Van terroris tot demokraat, op Washington se manier

Dit was veronderstel om ‘n roetine-vergadering vir Egiptiese wetgewers in Washington te wees, ‘n geleentheid vir senior Obama-administrasieamptenare om nuwe lede van Egipte se parlement te ontmoet en idees uit te ruil oor die toekoms van die verhoudings tussen die twee lande. In plaas daarvan, het die besoek van die afvaardiging ook Hani Noer Eldin

Lees verder: Van terroris tot demokraat, op Washington se manier