‘n Bejaarde man (75) van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat hulle deur rowers in hul huis aangerand is, het die polisie gesê. Twee mans het die deur van die paartjie se huis omstreeks 01:00 oopgedwing, het Tryna Wolmarans, ‘n polisiewoordvoerder gesê. Die verdagtes het kontant en vuurwapens by die man se
Wit asielsoeker gee nie moed op nie
Die Suid-Afrikaner in Kanada wat eers as wit vlugteling aanvaar en agterna geweier is, sal na verwagting Maandag deur drie regters in die federale hof van appèl aangehoor word. Brandon Huntley (32) het in 2009 asiel in Kanada verkry omdat hy weens sy velkleur deur swart misdadigers in Suid-Afrika geteiken is. Die Kanadese immigrasieraad het
Die Republiek Natalia
Vol hoop het die trekkers hul eie staat begin opbou. In 1839 is ‘n grondwet geskryf; mans bo 21 jaar kon stem vir die Volksraad van 24 lede. Die Gelofte van Desember 1838 is nie algemeen nagekom nie. Wel het ds. Erasmus Smit elke jaar ‘n dank- en biddag in Pietermaritzburg gehou, terwyl ook Sarel
Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi
Die hofsaak teen dr. Wouter Basson is Sondag deur Rapport met dié van ‘n Nazikonsentrasiekamp-dokter vergelyk. Prof. Steven Miles, ‘n Amerikaanse etiekkenner wat teen Basson getuig het, sê Basson het oneties opgetree deur dwelms vir oorgrens-ontvoerings aan ANC-, PAC- en Swapo-lede toe te dien en dat dit strydig met ‘n dokterseed is. Miles het gesê
Boer klits koperdief
‘n Boer het ‘n swartman wat probeer het om hom met ‘n panga aan te val en van koperkabels te beroof in Trichardtsdal in die Maake-gebied doodgeskiet, het die polisie in Limpopo Sondag gesê. Vyf mans het die boer se plaas Saterdag omstreeks 13:00 betree en hom met ‘n panga oor die kop geslaan, het
Jeugliga klap sweep in KZN
Die ANC-Jeugliga het hulle provinsiale uitvoerende komitee (PUK) se KwaZulu-Natal-tak ontbind, het die liga Sondag gesê. “Wat kommerwekkend is… is in hul verontagsaming van organisasieprosesse en toepaslike politieke optrede, het die PUK geen ontvanklikheid vir politieke leiding van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) getoon nie,” het Floyd Shivambu, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Hy het
Die nuwe Afrikanervrees vir politiek
In vandag se Rapport skryf Tim du Plessis dat ek op “die B-veld speel”, teenoor Kallie Kriel en Adriaan Basson wat die toon aangee in ‘n “lekker ou Afrikanerdebat – die een ding van ons ou volkie wat nog niks verander het nie”. Rugbymetafore steek my natuurlik dwars in die krop – ‘n mens kan
Die Ruwe Gids tot Afrikaners
Ons word telkens gekonfronteer met verwarde siele in wie se deurmekaar koppies ‘n storm van eksistensiële angs woed. Dikwels doseer sulke verwardes op Stalinbos, of skryf hulle vir een van Naspers se publikasies. Die kenmerk van hierdie angs is die kwelvraag: “Wat is ‘n Afrikaner?”, wat dan gewoonlik een of ander linkse politieke motief het en
Herstel grondregte, sê DA
Die ware doel van grondhervorming – die herstel van grondregte wat ontken is tydens apartheid en die koloniale era – word nie nagekom nie, sê die Demokratiese Alliansie. Lindiwe Mazibuko het gesê 85,6% van grond wat vir grondhervorming aangekoop is, is oorgedra aan aanspraakmakers onder huurpag, terwyl slegs 14,4% van die eisers wat grond ontvang
Die luukse hotel, die AU en die prys
Die Afrika-staatshoofde in die hoofstad van Ekwatoriaal-Guinee was kennelik beïndruk met die land se toewyding aan die AU. Dié baie klein land, geleë op die kus van Sentraal-Afrika, het ‘n paar keer sy jaarlikse onderwysbegroting spandeer op ‘n nuwe $800 miljoen-oord om die Afrika-Unie-beraad te huisves Behalwe vir ‘n 18-putjie gholfbaan, ‘n vyfster-hotel en ‘n
