Vier mense en ‘n pastoor is dood nadat hulle tydens ‘n doopseremonie in ‘n watergevulde steengroef verdrink het. “Die voorval het Sondagmiddag in Signal Hill, Mafikeng in die Noordwes plaasgevind,” het Lesiba Kgwele, ‘n woordvoerder van die departement van openbare veiligheid, gesê. Die vyf lyke is Maandag uit die steengroef gehaal. Die eerste lyk is
So wit soos sneeu…
палатка купить харьковФильчаков прокурор отзывы
Koningskos van oorskiet
{jathumbnail off} Wat gemaak met daardie oorskietpasta in die yskas? Plaas ‘n handvol vars basiliekruidblare saam met ‘n eetlepel gerasperde Parmesaankaas, ‘n knoffeltoontjie en ‘n eetlepel of drie olyfolie in ‘n houer waarin ‘n handversapper pas, vir twee mense. ‘n Paar dennepitte of okkerneute sal die pesto daardie nodige oemf gee. Maak fyn en meng
Gaan Mo hou?
Die DA het Maandag ‘n persverklaring uitgereik waarin hulle Suid-Afrika se nuwe Intelligensiehoof, Mo Shaik, se aanstelling betreur. Volgens die verklaring het Shaik homself reeds skuldig gemaak aan valse aantygings teen politieke opponente en is daar ernstige vrae oor sy aandeel in die wapenaankoopskandaal deur die Duitse Frigatkonsortium. Die vloot het reeds besluit dat die
Suzuka behoort aan Vettel
Die 22-jarige Duitser het gister weer bewys dat hy moontlik een van die nuwegeslagsupersterre kan wees wat in die nabye toekoms groot name soos Ferrari of Brawn se teiken kan word. Vettel het van meet af aan voor gejaag en niemand kon hond haar af maak teen die Duitser in sy Red Bull-renmotor nie. Dit
Swart kapitalisme: apartheid se skuld?
Mens besef nie aldag wat die werklike omvang van die verandering was wat na 1994 in Suid-Afrika plaasgevind het nie. Benewens die magsoorgawe het Suid-Afrika se westerse rassekapitalisme ook begin plek maak vir ‘n revolusionêre swart kapitalisme. Om die swart kapitalisme van Suid-Afrika te verstaan moet mens verstaan hoe swart nasionaliste wit rassekapitalisme verstaan. Na
‘G’n Boer gaan my ondermyn nie’
Regter Nkola Motata het toegegee dat hy op die aand van sy ongeluk gedrink het, het die Star Maandag berig. Hy het die erkenning gemaak in antwoord op die klag wat Afriforum by die Geregtelike Dienskommissie gelê het. “Ek was by ‘n restaurant in Randburg saam met my kollegas waar ons aandete gehad het. Ek
VSA-wetgewers beloof optrede teen Iran
Amerikaanse wetgewers het gister onderneem om gou en beslissend teen Iran op te tree. Dit volg op ‘n verslag dat wapendeskundiges van mening is dat Teheran die kundigheid ontwikkel het om ‘n atoombom te bou – en dit terwyl ‘n senior Amerikaanse amptenaar die nuusberig afgemaak het. ‘n Koor van stemme in die kongres, beide
Zindzi Mandela die slagoffer van blanke rassis
Die Sunday Times berig dat Zindzi Mandela, die dogter van Sint Mandela en Winnie, daardie bekende kinderliefhebber en iemand wat nooit daarvan sal droom om bedrog te pleeg nie, vervolg word deur ‘n onredelike blanke rassis. Sint Zindzi se vervolger heet Michelle Cathrall, ‘n sakevrou wat haar huis in Saxonwold aan Mandela verhuur het. Me
Zindzi Mandela die slagoffer van blanke rassis
Die Sunday Times berig dat Zindzi Mandela, die dogter van Sint Mandela en Winnie, daardie bekende kinderliefhebber en iemand wat nooit daarvan sal droom om bedrog te pleeg nie, vervolg word deur ‘n onredelike blanke rassis. Sint Zindzi se vervolger heet Michelle Cathrall, ‘n sakevrou wat haar huis in Saxonwold aan Mandela verhuur het. Me
