McBride se grondwetlike teenspoed

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) meen die belangwekkende uitspraak van die Grondwetlike Hof oor die McBride-aangeleentheid is belangrik in die sin van: 1) Dat dit nie die wandade deur wat politieke revolusionêre teen onskuldige burgers van die land gepleeg is in die niet laat verdwyn nie 2) Dat dit ‘n morele verpligting op die media plaas

Lees verder: McBride se grondwetlike teenspoed

DA-wensdenkery

Die volgende onverkwiklike storie is al te bekend vir die Suid-Afrikaanse belastingbetaler: ‘n Swart, linkse voormalige politieke aktivis, bekend vir sy uitspattige lewenswyse, word die burgemeester van ‘n groot stad. Wanbestuur en korrupsie word onafwendbaar endemies in sy stad. Die burgemeester se volslae onbevoegdheid en inderdaad onnoselheid word legendaries. Hy het self ‘n blouligkonvooi wat

Lees verder: DA-wensdenkery

Skole het kraamsale geword

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het gesê skole het kraamsale geword. Hy het hom opnuut sterk teen groeiende tienerswangerskappe uitgespreek. Na beraming het 50 000 skoolmeisies in 2009 babas verwag. Die minister sê hy gaan die hulp van afgetrede verpleegsters in roep om meisies en seuns by skole oor gesinsbeplanning te onderrig. Die verpleegsters

Lees verder: Skole het kraamsale geword

Komplot teen Zuma oopgevlek

Zweli Mkhize, voorsitter van die ANC in KwaZulu-Natal, het Sondag met afkeur gereageer op berigte dat hy en ander senior partyleiers saamspan om van pres. Jacob Zuma ontslae te raak. “Dit is ‘n leuen. Daar is nie so ‘n komplot nie,” het hy gesê. Mkhize het talle ANC-ondersteuners by ‘n manifesto-bekendstelling vir die eThekwini-streek buite

Lees verder: Komplot teen Zuma oopgevlek

Malema: Wittes moet betrokke raak, swartes gaan grond vat

Jong wit mense moet meer betrokke raak by Suid-Afrika se sosiale en politieke lewe, sê Julius Malema. Die ANC-jeugleier het Vrydag tydens ‘n toespraak voor die unie vir jong Joodse studente, SAUJS, dié beroep in Kaapstad gedoen. “Ons vra die wit jeug om die grondwet te koester en aktief betrokke te raak by die politieke

Lees verder: Malema: Wittes moet betrokke raak, swartes gaan grond vat

Gaan die ‘internasionale gemeenskap’ herleef?

Ná die Anglo-Amerikaanse koalisie se suksesvolle missie in Kosovo in 1999, is die gedagte van ‘n “liberale intervensie” begrawe saam met tien duisende Irakse burgerlikes. Die diplomatieke chaos wat gevolg het op Tony Blair en George W. Bush in 2002-03 het waarskynlik ‘n nuwe tydperk van Amerikaanse isolasionisme ingelei, bloot omdat daar skielik te veel

Lees verder: Gaan die ‘internasionale gemeenskap’ herleef?

Maandag begin Malema-saak

Maandag is die aanvang van een van die mees prominente hofsake sedert die vryspraak van pres. Jacob Zuma in sy korrupsieverhoor, wanneer die haatspraakverhoor van AfriForum teen mnr. Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg begin. AfriForum het ‘n klag van haatspraak teen Malema ingedien nadat hy herhaaldelik ‘n omstrede

Lees verder: Maandag begin Malema-saak