Wat staan ‘n Kiwi te doen? Hulle is die gashere vir die huidige toetsreeks en moet die kolfblaaie voorberei. O, hulle het keuses, die een so onbemoedigend soos die ander. Is die blad mak, slaan die Suid-Afrikaanse kolwers hulle boulers kis. Is die blad wild, boul die Suid-Afrikaanse boulers hulle kolwers kis. Hoe jy ook
Susan Boyle II: Die las van vervulling
Die een persoon wat onmiddellik die vervulling van ‘n droom herken het, daardie dag in Edinburgh, 2009, was Simon Cowell. Die oomblik wat die gesette vroutjie haar mond wyd getrek en begin sing het, het hy gewéét: Hier is goud! In hierdie onbeduidende, selfs koddige wesentjie, kan ware goud ontgin word, en die een skatkis
Mariniers ontwapen vir hul eie landgenoot
Minder as ‘n week nadat ‘n Amerikaanse sersant in Kandahar 16 burgerlikes na bewering vermoor het, is Amerikaanse soldate verbied om wapens na ‘n praatjie deur Leon Panetta, verdedigingsekretaris, na ‘n basis in die Helmand-provinsie te bring. Sowat 200 troepe wat in ‘n tent by ‘n Marinierkamp versamel het, is aangesê om hul outomatiese gewere
SAB glo vir Indiane se drankmisbruik verantwoordelik
Die Oglala Sioux, ‘n Amerikaanse-Indiaanstam, ‘n gemeenskap wat al lank teen armoede en alkoholisme stry, gaan ‘n groep brouerye dagvaar vir ‘n halfmiljard dollar. “Ons het geen kommentaar oor hierdie saak nie,” sê SAB Miller, een van die wêreld se voorste brouerye. Dié Suid-Afrikaanse maatskappy is een van die groot sondebokke, sê die Indiane. Alkohol
Lees verder: SAB glo vir Indiane se drankmisbruik verantwoordelik
Slegs een medialiggaam by Inligtingswetverhore
Agtien kritici sal genooi word om die verhore oor die Wet op die Beskerming van Staatsinligting later hierdie maand by te woon, maar slegs een medialiggaam sal genooi word, het ANC-LP’s Dinsdag besluit. Die SA Nasionale Redakteursforum (Sanef) is die enigste liggaam wat toegelaat sal word om te praat namens belangegroepe, het Raseriti Tau, die
Jeugliga boos oor vuurpeloton-opmerking
Die ANC-Jeugliga is woedend oor ‘n opmerking dat sy geskorsde leier, Julius Malema, ‘n vuurpeloton sou moes trotseer as tye anders was. “Ons doen ‘n beroep op die ANC om onmiddellik op te tree teen die mense wat geweld aanhits in die ANC,” het die ANCJL se sekretaris-generaal Sindiso Magaqa gesê. “Ons hoop dat hulle
JuJu teken appèl aan
ANC-jeugliga leier, Julius Malema, het Woensdagmiddag appèl aangeteken teen die ANC se skorsing by die nasionale dissiplinêre komitee van appèl (NDCA), het SAUK-nuus berig. Die komitee sal argumente oor die volgende drie dae oorweeg, volgens die uitsaaier. ‘n Appèl is ook deur die ANC-jeugliga-woordvoerder, Floyd Shivambu, en die sekretaris-generaal Sindiso Magaqa ingedien. Malema sal die
DRK wil volksmoord, oorlogsmisdade gestraf sien
Die Demokratiese Republiek van die Kongo het die Internasionale Strafhof (ISH) versoek om ‘n “voorbeeld” te maak van Thomas Lubanga, wat skuldig bevind is Woensdag aan oorlogsmisdade. Die regering hoop vir ‘n “straf wat ‘n voorbeeld kan wees” om as ‘n afskrikmiddel te dien vir “almal wat oorlog en moord gekies het, sodat al hierdie
Lees verder: DRK wil volksmoord, oorlogsmisdade gestraf sien
Charlize kry vir haar ‘n swart kind
Die Suid-Afrikaansgebore aktrise, Charlize Theron, het volgens berigte in die Amerikaanse pers ’n swart babatjie aangeneem. Bronne na aan haar sê die baba se naam is Jackson. Theron, wat die Akademie Toekenning in 2003 vir haar rol as die reeksmoordenares, Aileen Wuornos, in die rolprent “Monster” gewen het, is bekend vir haar liberale politieke opvattings
Godsdienstiges sien rooi oor bul
Vervaardigers van die energiedrankie Red Bull het Woensdag gesê ‘n advertensie in Suid-Afrika is van die lug af gehaal nadat beide Christene en Moslems beswaar gemaak het oor die uitbeelding van Jesus Christus wat op water loop. Suid-Afrika se Rooms-Katolieke biskoppe het ‘n beroep op Christene gedoen om nie Red Bull te drink tydens die
