Eerste minister Benjamin Netanyahu het die Amerikaanse president Barack Obama Maandag vertel dat Israel die “meester van sy eie lot” moet bly ter verdediging van sy reg om ‘n eensydige aanval op Iran te loods. Obama het Netanyahu gewaarsku dat onderhandeling ‘n beter opsie sal wees en beklemtoon dat hy ‘n “venster” vir diplomasie gesien
Waar staan SA in Iran/Israel-konflik?
Iran is onverpoosd besig om sy kernnavorsing te versnel. Die sluipmoorde op van sy kern wetenskaplikes, sanksies sowel as dreigemente van ‘n aanval deur Israel of/en die VSA het tut dusver nog geen uitwerking gehad op die pas waarteen sy kernprogram vorder nie. Om die waarheid te sê, dit wil eerder voorkom of elke poging
Occupy en Suid-Afrika-projek bots
Lede van ‘n pro-wit groep genaamd die Suid-Afrika-Projek se protes teen geweld teen blankes in Suid-Afrika, by die Capitol in Sacramento, Kalifornië, het verlede Maandag tot ‘n botsing tussen wetstoepassers en lede van die Occupy-beweging gelei. Geweld het losgebars toe die owerhede die groep na ‘n parkeergarage na afloop van hul protes begelei het. Sowat
‘Tweede oorgangsfase’ kom
Die ANC het Maandagoggend konsepbeleidsdokumente uitgereik wat sal fokus daarop om die land na sy “tweede oorgangsfase” te neem, het Jeff Radebe, voorsitter van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se sub-komitee oor beleid, gesê. Die tweede oorgangsfase sal grondhervorming, die Grondwet, die media asook gesondheid en die polisie takel. “Die ANC bestaan vandag in ‘n
Malema marsjeer voort
Jeugligapresident, Julius Malema, sal appelleer teen sy skorsing uit die ANC, het sy adjunk Ronald Lamola Maandag gesê. “Ons pleit by die ANC se nasionale dissiplinêre komitee van appèl om te oorweeg dat die skorsing [uit] … [is] nie net onregverdig nie, maar nie in ooreenstemming met die ware waardes van die ANC nie,” het
Wit en swart gruwels?
Dat er bij N-VA witte en zwarte konijnen zijn, daar weten we sinds vorig weekend alles over, maar dat er witte en zwarte gruwel bestond, dat wist ik nog niet. Ik dacht dat men het altijd had over de universele rechten van de mens en dat een genocide, het gruwelijk vermoorden van burgers, jong en
NY-brandweer jaag wittes die harnas in
Wit aansoekers is hoogs ontsteld want, sê hulle, die New Yorkse brandweer (FDNY) pas omgekeerde diskriminasie toe. Daar was kwade gevoelens en rassespanning toe wit aansoekers buite bly staan het tydens ‘n voorbereidingsklas Woensdagaand, berig CBS 2. “Dit was nie ‘n goeie gevoel nie. Dit het gevoel soos diskriminasie,” het een van die wit kandidate
Poetin in trane na oorwinning
Wladimir Poetin was in trane na sy oorwinning in ‘n verkiesing wat sal sorg dat hy vir ‘n derde termyn as president sal dien. Met meer as 90 persent van die stemme getel Sondagnag, was dit duidelik dat die voormalige spioen wat Russiese politiek vir die afgelope twaalf jaar oorheers, reeds op 65 persent staan.
Fotograaf hof toe oor ‘bloody kaffir’
Die bekroonde swart fotograaf Alf Kumalo gaan ‘n man hof toe neem omdat hy hom ‘n “bloody kaffir” in ‘n restaurant genoem het en gedreig het om hom seer te maak, volgens ‘n berig wat Maandag verskyn het. The Star koerant het gesê die voorval het op 29 Januarie by die Ocean Basket in Sunninghill,
FB red ma en seun
‘n Pretoriase ma wat deur twee gewapende rowers in haar huis aangeval is Vrydagnag, het hulp ontbied deur die opdatering van haar Facebook-status, is gister berig. Lizette Langeveld, 43, is gekonfronteer deur twee gewapende mans wat om 07:30 in haar Centurionhuis ingebreek het, haar fisies aangerand het en gedreig het om haar te verkrag, lui
