Israeli-magte sit hulle veldtog teen sogenaamde militêre teikens in die Gaza-strook voort.
Meer as 130 mense is reeds dood sedert die aanvang van die Israeli’s se offensief as teenvoeter vir vuurpylaanvalle.

Die Reitz Kamerwonings op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat het ’n onvoorwaardelike apologie uitgereik aan alle studente en ander koshuise op die kampus.

Alle nuwe bouprojekte landwyd groter as ’n privaat woonhuis sal vir tussen vier en ses maande deur ESKOM geblokkeer word.
Alle nuwe bouprojekte landwyd groter as ’n privaat woonhuis sal vir tussen vier en ses maande deur ESKOM geblokkeer word.Die President van die ANC, Jacob Zuma, het vir die tweede keer sedert sy verkiesing as president van die organisasie in Desember hom uitgespreek oor die herinstelling van die doodstraf.
Die President van die ANC, Jacob Zuma, het vir die tweede keer sedert sy verkiesing as president van die organisasie in Desember hom uitgespreek oor die herinstelling van die doodstraf.
Columbus, Ohio – Hillary Rodham Clinton het uiteindelik oorwinning gesmaak. Die Demokratiese kandidaat in die benoemingstryd het gisteraand beweer dat sy Obama in Ohio verslaan het deur te sê: “Ons is goed op dreef en ons gaan tot aan die einde vasbyt.”

Volgens die Sondagkoerant Rapport, kruip wit studente tans weg op die Kovsiekampus. Daar is ook aan blanke vrouestudente deur swart mansstudente gesê: "Ons gaan alle ‘white bitches’ verkrag."
Volgens Karien Linström, primaria van Huis Emily Hobhouse, vergader die primarias van al die vrouekoshuise elke dag om die veiligheidstoestand op die kampus te bespreek.
“Ons het tot dusver geen ondersteuning van die UV se topbestuur gekry nie.”

A Belgian woman whose tale of survival with a pack of wolves in Nazi-occupied Europe became a hit film has revealed that she invented the story. Monique De Wael, who adopted the pseudonym Misha Defonseca, also admitted that she was not Jewish. Her revelations came in an interview with the Belgian daily Le Soir, which
Die Palestynse owerheid het vredesonderhandelings met Israel opgeskort na Israel se offensief in die Gaza-strook waarin meer as 100 Palestyne dood is.