Limpopo se premier Cassel Mathale herstel in die hospitaal nadat hy Donderdag in ‘n motorongeluk in die Ga-Sekgopoberg betrokke was. Die premier was van ‘n regeringsgeleentheid oppad toe die ongeluk plaasgevind het, het die ANC se provinsiale woordvoerder Makondelele Mathivha gesê. “Die ANC is gelukkig dat sy provinsiale leier, wat geringe beserings opgedoen het, goed
MTN glo in wapen- en omkoopnes
MTN, Afrika se grootste voorsiener van koordlose telekommunikasiedienste, (wireless operator) het amptenare omgekoop, gesprekke tussen Iranse en Suid-Afrikaanse leiers gereël en selfs wapens en steun vir Iran by die VN beloof in pogings om ‘n lisensie te bekom om ‘n mobiele foondiens (selfoondiens) in Iran te bedryf. Die bewerings is Donderdag in ‘n Amerikaanse hof
Japan wil Nkandla-tee verkoop
Suid-Afrika sal binnekort KwaZulu-Natal se tee na Japan bemark en verkoop, het premier Zweli Mkhize gesê, volgens ‘n berig Donderdag. Die ooreenkoms sal na verwagting plaaslike landelike ekonomiese ontwikkeling stimuleer in die provinsie en werk skep, het die Business Day berig. Terwyl hy uit Japan gesels het gedurende ‘n vier-dag besoek om belegging in Suid-Afrika
Proteas reik na die kroon
Die Proteas-krieketspan het verlede maand die seile vir ’n belangrike sending na Nieu-Seeland gespan. ’n Blote oorwinning oor die Swartpette, wat toe hoog in hulle eie oë gevlieg het na ’n fratsoorwinning teen die Australiërs in Tasmanië en ’n genadelose afranseling van Zimbabwe, was die eerste, maar geensins belangrikste of veelseggendste, prioriteit. Wêreldranglysposisies in alle
Die arme dr Wouter Basson
Arme dr. Wouter Basson. Hy is die laaste soldaat in die laaste SAW-loopgraaf oor. Sy stryd teen leuens, drogbeelde, versinsels, kwade wil en groot dosisse politieke opportunisme blyk ‘n eensame een te wees. Dit is opvallend dat elke ou Afrikanerorganisasie hom die rug gekeer het en die ANC/DA-propagandaweergawe van die verlede volledig omhels het. Sý
Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’
Gauteng se premier Nomvula Mokonyane het Donderdag gesê die uitwerking van MIV/vigs is ‘n “volksmoord” wat die Suid-Afrikaanse ekonomie sal verlam as niks gedoen word om die pandemie te bekamp nie. “As hierdie situasie nie dringend aandag kry nie, het dit ‘n potensiaal om ongekende ellende te veroorsaak as ‘n gevolg van dalende produktiwiteitsvlakke
Lees verder: Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’
SA weer afgegradeer
Die regering en ontleders het die “harde” jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, sy derde in vier maande, gekritiseer. Standard & Poor’s het die land se ekonomiese vooruitsigte gister van stabiel na negatief afgegradeer, en het sosiale onrus en voorgesette politieke debat uitgesonder as kwelpunte. Die Amerikaanse agentskap het gesê die vooruitsigte is donker
VF+ loods e-tolprotesaksie
Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers van verskeie klubs, loods op Donderdagoggend, 28 Maart 2012, om 07:00 ‘n protesaksie teen die Gauteng e-tolselsel. Die protesaksie sal ‘n aaneenlopende proses wees wat deur die loop van April 2012 sal voortgaan ten einde aan die regering te
Brics: Dialoog enigste antwoord op konlik
Die BRICS-groep van opkomende ekonomieë wat uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, het gister gesê dialoog is die enigste antwoord op die opstand in Sirië en die omstredenheid oor Iran se kernprogram. Leiers by die vierde BRICS-beraad in Nieu-Delhi het belangrike kwessies soos klimaatsverandering, terrorisme, energie-sekuriteit en veiligheidkrisisse, ook in Afghanistan, bespreek. “Ons
Afriforum ‘wil Grondwet beskerm’
Afriforum het ‘n video vrygestel “om die Grondwet te beskerm”. Dit sal glo dansky FW de Klerk se kontakte in die buiteland ook vrygestel word, het ‘n bron gesê. Die Grondwet is egter sedert 1994 al ʼn paar keer gewysig omdat die ANC van meet af aan oor die nodige aantal stemme beskik het om
