Bejaardes aangeval, man sterf

‘n Bejaarde man (75) van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat hulle deur rowers in hul huis aangerand is, het die polisie gesê. Twee mans het die deur van die paartjie se huis omstreeks 01:00 oopgedwing, het Tryna Wolmarans, ‘n polisiewoordvoerder gesê. Die verdagtes het kontant en vuurwapens by die man se

Lees verder: Bejaardes aangeval, man sterf

Wit asielsoeker gee nie moed op nie

Die Suid-Afrikaner in Kanada wat eers as wit vlugteling aanvaar en agterna geweier is, sal na verwagting Maandag deur drie regters in die federale hof van appèl aangehoor word. Brandon Huntley (32) het in 2009 asiel in Kanada verkry omdat hy weens sy velkleur deur swart misdadigers in Suid-Afrika geteiken is. Die Kanadese immigrasieraad het

Lees verder: Wit asielsoeker gee nie moed op nie

Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi

Die hofsaak teen dr. Wouter Basson is Sondag deur Rapport met dié van ‘n Nazikonsentrasiekamp-dokter vergelyk. Prof. Steven Miles, ‘n Amerikaanse etiekkenner wat teen Basson getuig het, sê Basson het oneties opgetree deur dwelms vir oorgrens-ontvoerings aan ANC-, PAC- en Swapo-lede toe te dien en dat dit strydig met ‘n dokterseed is. Miles het gesê

Lees verder: Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi

Jeugliga klap sweep in KZN

Die ANC-Jeugliga het hulle provinsiale uitvoerende komitee (PUK) se KwaZulu-Natal-tak ontbind, het die liga Sondag gesê. “Wat kommerwekkend is… is in hul verontagsaming van organisasieprosesse en toepaslike politieke optrede, het die PUK geen  ontvanklikheid vir politieke leiding van die nasionale uitvoerende komitee (NUK) getoon nie,” het Floyd Shivambu, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Hy het

Lees verder: Jeugliga klap sweep in KZN

Die nuwe Afrikanervrees vir politiek

In vandag se Rapport skryf Tim du Plessis dat ek op “die B-veld speel”, teenoor Kallie Kriel en Adriaan Basson wat die toon aangee in ‘n “lekker ou Afrikanerdebat – die een ding van ons ou volkie wat nog niks verander het nie”. Rugbymetafore steek my natuurlik dwars in die krop – ‘n mens kan

Lees verder: Die nuwe Afrikanervrees vir politiek

Die Ruwe Gids tot Afrikaners

Ons word telkens gekonfronteer met verwarde siele in wie se deurmekaar koppies ‘n storm van eksistensiële angs woed. Dikwels doseer sulke verwardes op Stalinbos, of skryf hulle vir een van Naspers se publikasies. Die kenmerk van hierdie angs is die kwelvraag: “Wat is ‘n Afrikaner?”, wat dan gewoonlik een of ander linkse politieke motief het en

Lees verder: Die Ruwe Gids tot Afrikaners

Herstel grondregte, sê DA

Die ware doel van grondhervorming – die herstel van grondregte wat ontken is tydens apartheid en die koloniale era – word nie nagekom nie, sê die Demokratiese Alliansie. Lindiwe Mazibuko het gesê 85,6% van grond wat vir grondhervorming aangekoop is, is oorgedra aan aanspraakmakers onder huurpag, terwyl slegs 14,4% van die eisers wat grond ontvang

Lees verder: Herstel grondregte, sê DA

Die luukse hotel, die AU en die prys

Die Afrika-staatshoofde in die hoofstad van Ekwatoriaal-Guinee was kennelik beïndruk met die land se toewyding aan die AU. Dié baie klein land, geleë op die kus van Sentraal-Afrika, het ‘n paar keer sy jaarlikse onderwysbegroting spandeer op ‘n nuwe $800 miljoen-oord om die Afrika-Unie-beraad te huisves Behalwe vir ‘n 18-putjie gholfbaan, ‘n vyfster-hotel en ‘n

Lees verder: Die luukse hotel, die AU en die prys