Rebellesoldate in die Kongo Rwandese en Kongolese soldate het Sondag dieper in die sones ingedring wat deur Rwandese Hoetoe-milisie beheer word in 'n gesamentlike militêre operasie wat ten doel het om die gewapende groep wat sentraal-Afrika wil destabiliseer te verbrysel. Nege Rwandese milisielede is dood en een Kongolese soldaat is gewond in aanvalle vroeër die
Lees verder: Rwandees-Kongolese magte dring Kongo dieper binne

Tempelprostitusie is 'n duisende jare oue gebruik wat in heidense voor-Christelike gelowe voorgekom het. Dit was algemeen in die antieke Midde-Ooste in Babilonië en onder die Sumeriërs, asook onder die Romeine voor keiser Konstantyn.
Terwyl die VSA verswak word deur sy interne ideologiese en rasseverdeeldheid, het die land ook die pad byster geraak wat sy buitelandse beleid betref. Dis te betwyfel of die liberale Hillary Clinton hoegenaamd hieraan gaan verander. Kortom, Amerika het sy tradisionale posisie as bewaker van Westerse veiligheid versaak en is tans onseker oor wat sy werklike belang behoort te wees.