Vlugtelingkamp aan die VN oorhandig

Die Klerksoord-vlugtelingkamp noord van Pretoria is aan die VN-kommissie vir vlugtelinge en die Gautengse provinsiale regering oorhandig.

Lees verder: Vlugtelingkamp aan die VN oorhandig

Phosa betreur die verlies aan blankes in die staatsdiens

Die onttrekking van  blankes uit die staatsdiens het 'n vaardigheidsvakuum gelaat, sê Mathews Phosa.

Lees verder: Phosa betreur die verlies aan blankes in die staatsdiens

Brittanje gaan die grootste land in Europa word

Brittanje sal Duitsland en Frankryk teen 2060 verbysteek om die grootste land in die EU te word.

Lees verder: Brittanje gaan die grootste land in Europa word

Voedselonluste bars los in Indi

Voedselonluste het gister in die ooste van Indië losgebars met meer as twee miljoen mense wat gedwing is om uit hul huise te vlug.
 
Lees verder: Voedselonluste bars los in Indi