Pravin Gordhan, minister van finansies, het met die bekendmaking van die mediumtermynbegrotingsraamwerk gesê die nasionale tesourie het ongeveer R13 miljard minder belastinginkomste ingevorder as wat in Februarie met die Begrotingsrede verklaar is. Gordhan het voorts gesê dat besteding van verbruik na beleggings en infrastruktuur- en ekonomiese ontwikkeling sal moet verskuif. Die minister kon nie sê watter
Lees verder: Infrastruktuurbesteding eerder as verbruik, sê Gordhan
