Weereens sit die sogenaamde minister van landbou ons boerderygemeenskap ore aan. Lulu Xingwana, soos sy heet, sou Maandag ‘n vergadering voer om die beskadigde verhouding tussen haar en TLU-SA en AgriSA te besleg. Dié het sy egter sonder opgawe van redes gekanselleer, maar wel gister met die twee landbou-unies vergader. Of liewer, sy het memoranda van hulle in ontvangs geneem en die grootste deel van haar ongegronde aantygings teen boere herhaal.

Lees verder: Staak praatjies met sg. landbouminister