Raymond Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, is “woedend” oor die “onstellende beskuldiging” wat deur die SA Commercial, Catering and Allied Workers’ Union, Saccawu, gemaak is oor rassisme in die maatskappy. Ackerman het in ’n verklaring Donderdag gesê dat Pick n Pay se geskiedenis oor die afgelope 43 jaar vanselfsprekend was. “Beide die maatskappy en
PRAAG inspireer ons almal
Ek is bly om te hoor alles is weer in orde met die webwerf ná gister se probleem met julle databasis. Dit is verbasend, en inspirerend, hoe julle dit regkry om onverskrokke en sonder einde, aan te hou om die boodskap te verkondig, mense in te lig, en terug te baklei vir die res van
Was Dingaan die eerste transformeerder?
Toespraak gelewer op 16 Desember 2009 in die holkrans by die La Rochelle-geloftefeesterrein* Op Geloftedag herdenk ons die oorwinning van die goeie oor die bose, van die lig oor die duisternis, van die regverdige en godvresende Voortrekker oor die listige, wreedaardige Dingaan. Daar is sekerlik vandag baie Afrikaners wat meen dat Dingaan weereens in ons
Die heengaan van politieke korrektheid
Pas het pres. Jacob Zuma in sy Versoeningsdagtoespraak daarop gewys dat rassisme steeds lewend is. Dit is te betwyfel of Zuma bereid is om agter die deur te vee soos wat nodig is, soos blyk uit ‘n spesiale fokus in die Afrikanerbond se nuusbrief wat dieselfde dag uitgestuur is. Die nuusbrief val sonder ‘n omsigtige
Blankes in VSA eers teen 2050 minderheid
Die geskatte jaartal vir die wit meerderheid in die VSA om te verdwyn is met agt jaar teruggesit – na 2050 – omdat die resessie en ‘n strenger immigrasiebeleid die invloei van buitelanders na Amerika effens verstadig het. Die Amerikaanse sensusburo het Woensdag ‘n hersiene skatting uitgebring van verlede jaar se beraming dat wit kinders
BBC in die pekel oor gayteregstelling
‘n Debat op ‘n BBC-webwerf oor die teregstelling van homoseksuele mans en vroue in Oeganda loop onder politici deur. Die Britse uitsaaier het ‘n debat op sy webwerf, onder Africa have your say, begin om die voorgestelde wetgewing in Oeganda waarvolgens mense ter dood veroordeel kan word vir homoseksuele dade, te bespreek. Die debat nooi
Selle ou storie
{jathumbnail off} колонны из гипса купитьданильченко юрій броніславович компромат
Fisiologie van versoening wat faal
Vroeg vanoggend, toe Pumba my vir ‘n wandeling neem, sit hulle ingeryg daar… die werksoekers wat in ‘n lang tou sit by Langenhovenpark se informele indiensnemingsburo. Dis Versoeningsdag, maar belangriker vir die werksoekers, Geloftedag in een van die mees Afrikaanse woonbuurte in die land. Dit ruk aan my – hordes mense wat ‘n geldjie wat
Japan gee Kopenhagen inspuiting
Die sukkelende klimaatberaad in Denemarke het ‘n reuse-inspuiting van nagenoeg R162 miljard gekry. ‘n Groep van die wêreld se rykste lande het dié bedrag belowe as befondsing vir die stryd teen aardverwarming te midde van konflik tussen ryk en arm lande en grootskaalse protesoptrede by die beraad. Japan, tesame met Australië, Brittanje, Frankryk, Noorweë en
Alan van Heerden oorlede
Alan van Heerden, Suid-Afrika se eertydse fietsrykampioen, is Woensdag in ‘n motorongeluk oorlede. Van Heerden, 57, is in die Sunninghill-hospitaal dood aan erge kopbeserings. Beeld berig dat die fiertsryer ‘n operasie aan sy hand ondergaan het kort voor die ongeluk. Van Heerden het twee keer ’n wêreldtitel as veteraan ingepalm. Hy het met meer as
