Amerikaanse kleinhandelverkope daal met 3,8% – ergste in 5 jaar

Amerikaanse kleinhandelverkope, met die uitsluiting van motors, het in November die grootste maandelikse daling in vyf jaar getoon toe verbruikers vir die derde maand in 'n ry hulle aankope beperk het, het 'n privaat verslag wat Donderdag vrygestel is getoon.

Dié daling het in November toegeneem, ten spyte van 'n skielike toename in verkope gedurende die belangrike "swart Vrydag-naweek", die drie dae ná die dankseggingsvakansiedag laat in November, volgens SpendingPulse, die handelsdatadiens van Mastercard-adviseurs, 'n filiaal van Mastercard Inc.

Verbruikersbesteding, met die uitsluiting van motors, het verlede maand met 3,8% gedaal volgens 'n seisoenaal aangepaste basis, dit is meer as die 1,5% daling wat in Oktober opgemerk is, het SpendingPulse gesê.

Die Novembersyfer was die grootste daling in een maand in SpendingPulse se geskiedenis, wat in 2003 begin het, en het die 2,4%-daling van twee maande gelede verbygesteek.

Dié verslag is die mees onlangse getuienis dat Amerikaanse handelaars die ergste vakansiehandelseisoen in die onlangse geskiedenis in die gesig staar. Die einde van die jaar se inkopeseisoen maak vir baie handelaars die grootste deel van hulle jaarlike inkomste uit. 

Lees verder: Amerikaanse kleinhandelverkope daal met 3,8% – ergste in 5 jaar

Likwidasies neem toe in November

Die totale hoeveelheid likwidasies in November het toegeneemmet 23,7% teenoor November 2007, het Statistiek Suid-Afrika Donderdag gesê. Dit is as gevolg van 'n toename van 15,4% in verpligte likwidasies en 24,3% in vrywillige likwidasies. Wanneer November 2007 en 2008 vergelyk word, het likwidasies van beslote korporasies met 29% gestyg en maatskappylikwidasies met 18,1%, het Statistiek

Lees verder: Likwidasies neem toe in November

Brand vlam weer op in Weskaap

Die brand in die Weskaapse  Hottentots-Hollandberge het weer oornag opgevlam, het die stad se rampbestuur Donderdag gesê. Kaapse brandweerman 'n Totaal van 155 brandweermanne en 'n klomp helikopters het gewerk om die vuur wat reeds 9 huise vernietig het sedert Maandag onder beheer te bring, het woordvoerder Wilfred Solomons-Johannes gesê. Werk is moeiliker gemaak deur

Lees verder: Brand vlam weer op in Weskaap

KVP wen 10 setels in Weskaapse tussenverkiesings

Die KVP (Kongres van die Proletariaat) het Woensdag 10 wyke gewen in die 27 tussenverkiesings in die Wes-Kaap, het 'n verkiesingsbeampte Donderdag gesê. Die KVP het die verkiesing betwis deur onafhanklike kandidate omdat die party steeds besig is met die registrasieproses as politieke party. Provinsiale verkiesingsbeampte, Courtney Sampson het gesê van die 8 wyke in

Lees verder: KVP wen 10 setels in Weskaapse tussenverkiesings

Politici moet van tenders weggehou word

Politici sal binnekort verhoed word om deel te neem aan die verskaffing van dienste aan die regering, en om te voorkom dat hulle invloed kan uitoefen Jacob Zuma in die toekenning van tenders, het die Witness Donderdag berig. Die ANC-president Jacob Zuma het gesê dat die huidige stelsel tot gevolg het dat politici by korrupsie

Lees verder: Politici moet van tenders weggehou word

Tamiltiere s? hulle het 90 Srilankese troepe gedood

Sri Lanka se Tamiltiere het Donderdag op 'n pro-rebellewebwerf gesê dat hulle ten minste 90 regeringsoldate gedood het terwyl hulle 'n Tamiltier met wapen weermagaanval afgeweer het op hul noordelike politieke hoofstad. Hewige gevegte buite die dorp Kilinochchi, die politieke hoofkwartier van die Bevrydingstiere van Tamil Eelam (LTTE), het meer as 60 soldate gedood en

Lees verder: Tamiltiere s? hulle het 90 Srilankese troepe gedood

VN s? Zimbabwe se choleradodetal styg na 775

Die dodetal in die Zimbabwe-cholerauitbraak het skerp gestyg, het die VN Woensdag gesê. Hulle het bygevoeg dat daar reeds 775 mense dood is en Choleriabakterie? 16 141 mense besmet is deur die siekte in die Suider-Afrikaland. Cholera het vinnig versprei in Zimbabwe vanweë die gesondheidstelsel wat in duie gestort het en die gebrek aan skoon

Lees verder: VN s? Zimbabwe se choleradodetal styg na 775

Vyf aangehou n? rysdiefstal van R10 000

Die polisie het Woensdag vyf mense gearresteer en rys ter waarde van R10 000 is gekonfiskeer in die Mdantsane gebied, het die Oos-Kaapse polisie gesê. Superintendent Mtati Tana het gesê dat die rys gesteel is uit 'n afleweringsvragmotor in die vroëe oggend. Die vyf mans wie se ouderdomme wissel tussen 24 en 28 het die

Lees verder: Vyf aangehou n? rysdiefstal van R10 000

Dos Santos sal MPLA se presidentskandidaat wees

Angola se regerende party het bevestig dat president Jose Eduardo dos Santos as kandidaat sal staan in volgende jaar se beplande verkiesing, het die Dos Santos saam met George W. Bush staatsmedia Woensdag gesê. "Jose Eduardo dos Santos is ons natuurlike kandidaat, en daar kan geen twyfel daaroor wees nie," het die party se sekretarisgeneraal

Lees verder: Dos Santos sal MPLA se presidentskandidaat wees

Kleurlinge ‘nie onderverteenwoordig’ in ANC

Die ANC se sekretarisgeneraal Gwede Mantashe het Woensdag 'n beroep gedoen op Kleurlinge om hulleself nie as 'n minderheid te beskou nie, en klagtes dat hulle onderverteenwoordig is in die ANC verwerp. By die Austerville-gemeenskapsaal in Durban se grootliks Kleurlinggemeenskap, Wentworth, het Mantashe gesê:  "Wanneer mens aan die idee van 'n minderheidsgroep gewoond raak, begin

Lees verder: Kleurlinge ‘nie onderverteenwoordig’ in ANC