Moeammar Gaddafi is gereed vir ‘n wapenstilstand om ‘n einde aan die opstand in sy land te bring, het President Jacob Zuma Maandag ná sy besoek aan die Libiese leier gesê. Hy het voorwaardes opgenoem wat dieselfde as Gadaffi se vroeëre eise is. Dié pogings het tot dusver nie vrede in die land bewerkstellig nie.
Angola raak van onwettige immigrante ontslae
Angola het 47 burgers van die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK), wat onwettig in die noordlike Zaire-provinsie gewoon het, en ses Brasiliane met vervalste werkspermitte gedeporteer, het die land se immigrasiediens Sondag gesê. Die Kongolese is deur “plaaslike inwoners aan die kaak gestel”, het ‘n beampte aan AFP gesê. “Hierdie buitelanders woon nou al meer
ANC kritiseer Navo-aanvalle op Libië
Suid-Afrika se regerende party het Sondag die bomaanvalle op Libië veroordeel, in ‘n verklaring op die vooraand van ‘n besoek deur President Jacob Zuma aan Tripoli. Zuma is na Libië onderweg om met Moeammar Gaddafi in gesprek te tree. Zuma se party, die ANC, het gesê hulle ondersteun die Afrika-Unie (AU) se pogings om die
Republiek en die verlede
Môre, sou hy die lewe gehou het, sou hy 50 gewees het. Dit is die Republiek van Suid-Afrika wat op 31 Mei 1961 uitgeroep is. Voor die mylpaal van ‘n halfeeu bereik kon word, het ‘n nuwe era gekom en is dit nie meer deel van die amptelike, kontemporêre geskiedenis nie. Die waarde van die
Krugersdorp na Kgalagadi
Die tien van ons, staan arms om mekaar in digte mis, sesuur die oggend en vra die Here om Sy hand oor ons te hou. Tussenin skiet ek ‘n skietgebedjie op en vra dat ek asseblief ‘n leeu sal sien en hoor, maar nie wil ruik en voel nie. En dis alles Toast Coetzer se
Die Kafka-agtige optrede van Afrikaners
Franz Kafka was ‘n invloedryke Duitse skrywer. Hy was veral bekend vir sy uitbeeldings van die surrealistiese ervarings wat burgers gehad het in hulle handelinge met die Duitse amptenary. Kafka se tema was dikwels die absurde teenstrydighede wat gewone burgers in hul omgang met die amptenary teëgekom het. In sy boek Der Prozess (Die Hofsaak)
Regeer die vyand?
“Verlede jaar het die ANC-lojalis, Jakes Gerwel in sy rubriek in Rapport geskryf dat die ANC wel ‘n vrotsige regering mag wees, maar hy was beswaard oor die uitbeelding van die ANC as landsvyand,” aldus ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Ongeveer ‘n jaar en ‘n verkiesing later is dit steeds moeilik
Afrikanerpolitici en moraliteit
Afrikaners word deesdae oorweldig deur die volksvreemde politieke moeras waarin hulle tans worstel. Is daar hoegenaamd nog plek vir die begrip van Afrikanervolk, en het daardie volk ‘n toekoms? Gaan die politiek van misleiding nog steeds die Afrikaners se toekoms bepaal? Gaan uitgediende politieke beleid wat deur baie as politieke beginsels verhef was nog hul
Glibberige visse
кардиганы девочки 8 летлобановский александр досье
ANC wil bruines terugwen
Die ANC se prioriteit vir die nasionale verkiesing oor drie jaar sal wees om minderhede te sjarmeer, na aanleiding van sy verkiesingsterugslag in daardie gemeenskappe, het die ANC se verkiesingshoof Jessie Duarte hierdie week aan die Mail & Guardian gesê. Duarte het gesê die ANC se verliese in wit, Indiër en bruin gemeenskappe is verantwoordelik
