Dankie vir GRA-artikel

Ek wil graag vir Laurie Rautenbach dankie sê, maar ook gelukwens, met sy artikel oor GRA-dag in vandag se PRAAG-koerant.  Dit is werklik uitstekend!

Lees verder: Dankie vir GRA-artikel

Bush stuur hulp na Georgi

George W. Bush  het gelas dat die VSA se weermag 'n "energieke" humanitêre missie na Georgië lei. 'n Amerikaanse vragvliegtuig het gister op Tsibilisi geland en nog lug- en seemagte word eersdaags verwag.

Lees verder: Bush stuur hulp na Georgi

Wes-Randse reeksverkragter skuldig

Die 24-jarige Moses Mokhubuki is gister in die Johannesburgse hooggeregshof aan 12 aanklagte skuldig bevind, onder meer poging tot moord, diefstal, verkragting, poging tot verkragting en roof met verswarende omstandighede. Hy het tussen Mei en Junie 2007 drie blanke vroue van Weltevredenpark verkrag. Hy sou ook 'n vierde vrou verkrag het indien haar broer nie onverwags opgedaag en hom verjaag het nie.

Lees verder: Wes-Randse reeksverkragter skuldig

IBM sien geen alternatief vir oopbronprogrammatuur nie

Bob Sutor, visepresident van IBM, het 'n paar interessante voorspellings vir die volgende tien jaar gewaag.

Lees verder: IBM sien geen alternatief vir oopbronprogrammatuur nie

Finansies gaan ingekort word

'n Komitee wat deur 'n voormalige visevoorsitter van die Federale Reserwebank van New York gelei word, het 'n verslag geproduseer wat 'n revolusie in die finansiële wêreld in die vooruitsig stel.

Lees verder: Finansies gaan ingekort word

China onderteken olietransaksie met Irak

Irak en China gaan die $1,2 miljardolietransaksie laat herleef wat ná die Amerikaans geleide inval in 2003 gekanseller is.

Lees verder: China onderteken olietransaksie met Irak