Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag oor opstelle en stories

ImageEk kan nou al van julle hoor: “Aggenee net nie opstelle nie”. Komaan, om ’n opstel te skryf is nie so sleg nie. Die skryf van opstelle is wel nie lekker wanneer julle nie verstaan wat van julle verwag word en wanneer opstelle net vir die onderwyser geskryf word en nie vir julself nie. Wanneer julle iets vir julself doen, doen julle gewoonlik meer moeite daarmee. Die volgende stelling: “Wat geskryf is sonder moeite is gewoonlik leeswerk sonder plesier”, is hier van toepassing – wanneer die onderwyser opstelle moet lees waarin gesien kan word dat min of geen moeite gedoen is nie, hoe kan julle verwag om goeie punte daarvoor te kry?

ImageEk kan nou al van julle hoor: “Aggenee net nie opstelle nie”. Komaan, om ’n opstel te skryf is nie so sleg nie. Die skryf van opstelle is wel nie lekker wanneer julle nie verstaan wat van julle verwag word en wanneer opstelle net vir die onderwyser geskryf word en nie vir julself nie. Wanneer julle iets vir julself doen, doen julle gewoonlik meer moeite daarmee. Die volgende stelling: “Wat geskryf is sonder moeite is gewoonlik leeswerk sonder plesier”, is hier van toepassing – wanneer die onderwyser opstelle moet lees waarin gesien kan word dat min of geen moeite gedoen is nie, hoe kan julle verwag om goeie punte daarvoor te kry?

Lees verder: Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag oor opstelle en stories

Zimbabwe moet eers hervorm voor hulp invloei

Zimbabwe se $5 miljard (omtrent R50 miljard) korttermyn ekonomiese herstelplan wat die week bekendgemaak is, lyk asof dit vir seker gaan misluk tensy wet en orde weer herstel word, soos die internasionale skenkers vereis. President Robert Mugabe, die Zanu-PF leier en Tendai Biti, die minister van finansies van die MDC, het ‘n podium gedeel in

Lees verder: Zimbabwe moet eers hervorm voor hulp invloei

Ramaphosa kry spoedboete

Die uitvoerende voorsitter van Shakuda Group, Cyril Ramaphosa, is in die hof met R3000 beboet na hy gevang is toe hy te vinnig gery het in Midrand, het sy persoonlike assistent Maandag gesê. Ramaphosa was teen omtrent 2 uur Saterdag oggend op pad terug van ‘n vergadering wat toegespreek is deur ANK-president Jacob Zuma toe

Lees verder: Ramaphosa kry spoedboete

Man doodgesteek deur inbrekers

‘n Man van 68 is doodgesteek deur twee swart mans in sy huis in Redford in Port Elizabeth, het Oos-Kaapse polisie Maandag gesê. Inspekteur Dumile Gwavu het gesê Pieter William van der Poel se 65-jarige vrou is wakker gemaak deur die geraas in hul huis in Topazstraat in die vroeë oggendure van Sondag. Sy het

Lees verder: Man doodgesteek deur inbrekers

Spioen ter dood veroordeel

Jemen se staatsveiligheidshof het een van sy landsburgers ter dood veroordeel omdat hy glo vir Israel gespioeneer het. Twee ander mans moet gevangenisstraf uitdien. Regter Mouhssien Alwan het gesê die hof het die drie gevonnis nadat genoeg bewyse gekry het om aan die hof genoeg duidelikheid te gee. Die staatsaanklaer het gesê die 3 jong

Lees verder: Spioen ter dood veroordeel

4 Onderwysers vergiftig

Vier onderwyses het Maandag insekgif geabsorbeer by ‘n laerskool in KwaZulu-Natal, en is na ‘n kliniek gehaas vir mediese behandeling, het paramedici gesê. Netcare 911-woordvoerder Chris Botha het gesê een onderwyser is in ‘n kritieke toestand terwyl die ander drie se toestand ernstig is. Die onderwysers het organofosfaat ingekry by die Mkobozi Laerskool in Esikhawini

Lees verder: 4 Onderwysers vergiftig

Al-Bashir ignoreer lasbrief

Soedan se president het na Eritrea gereis op sy eerste oorsese reis sedert die internasionale hof ‘n lasbrief uitgereik het teen hom op aanklagte van oorlogsmisdade in Darfoer. Die Arabiese nuuskanaal Al-Jazeera het beeldmateriaal gewys van president Omar al-Bashir wat Maandag aangekom het op die Asmaralughawe en sy amptelike ontvangs. Die besoek is nie aangekondig

Lees verder: Al-Bashir ignoreer lasbrief

De Klerk onttrek aan 2010 Vredeskonferensie

Voormalige president FW de Klerk het Maandag onttrek aan die 2010 Wêreldbekervredeskonferensie in Johannesburg die week omdat die regering weier om aan die Dalai Lama ‘n visum te gee. “Mnr. De Klerk het die besluit met groot huiwering geneem, omdat hy die 2010 Wêreldbeker en die doel en konsep van die vredeskonferensie ondersteun.” “Hy hoop

Lees verder: De Klerk onttrek aan 2010 Vredeskonferensie

Breinvliesontsteking in Oos-Kaap

Elf Tieners word behandel vir moontlike breinvliesontsteking in die Oos-Kaap, het ‘n provinsiale woordvoerder van die gesondheidsdepartement Maandag gesê. Dit volg na die dood van ‘n 16-jarige seun aan breinvliesontsteking in die Cecilia Makiwane hospitaal gedurende die naweek, het woordvoeder Sizwe Kupelo gesê. Hy het gesê die 11 tieners is almal leerlinge by die Unathi

Lees verder: Breinvliesontsteking in Oos-Kaap

Mercedes sien rooi oor anti-Moslem e-pos

Mercedes Benz SA het twee werkers geskors nadat hulle klaarblyklik ‘n anti-Moslem e-pos gestuur het, het die maatskappy Maandag gesê. Die 2, van die maatskappy se Centurion hoofkantoor is geskors hangende ‘n volle ondersoek, het die maatskappy se woordvoerder Annelise van der Laan aan Sapa gesê. “Dit druis in teen ons maatskappy se filosofie en

Lees verder: Mercedes sien rooi oor anti-Moslem e-pos