Afrikaanse film wen Queer Palm

Die bruin regisseur van die eerste Afrikaanse film wat by die gesogte Cannes Filmfees in Frankryk met ‘n Queer Palm vereer is, sê dié eer kom van “reuse van Europese rolprent kritici”. Oliver Hermanus se rolprent Skoonheid het die toekenning vir die beste film wat handel oor gay kwessies Saterdag losgeslaan. Die film handel oor

Lees verder: Afrikaanse film wen Queer Palm

ANC wil munisipaliteite regruk

In die komende weke, gaan die regerende party maatreëls tref wat burgemeesters, munisipale bestuurders en ander senior amptenare meer verantwoordbaar sal maak, soos lede van die parlement en provinsiale wetgewers reeds is, sê die ANC. Die besluit kom in die nasleep van verlede week se plaaslike regeringsverkiesings waarin die ANC se ondersteuning gedaal het van

Lees verder: ANC wil munisipaliteite regruk

Onderwys: Die laaste loopgraaf vir Afrikaans

Die onderwys en landbou in Suid-Afrika is onder beleg weens die ANC se beleid van sogenaamde grondhervorming en transformasie. Dit was die boodskap wat tydens ‘n konferensie vroeër vanjaar aan mnr Gwede Mantashe, Sekretaris generaal van die ANC oorgedra is deur ‘n aantal Afrikanerleiers. Hierdie byeenkoms was in opvolging van ‘n soortgelyke een wat in

Lees verder: Onderwys: Die laaste loopgraaf vir Afrikaans

Sap-zombies juig oor Afrikanerselfmoord

Skoppensboer het vandeesweek buite stemming gebly. Nie dat hy die HNP se “stem reg, bly weg” ondersteun nie, maar daar was niemand vir wie hy kon of wou stem nie. Dan Roodt praat hiernaas en in Rapport vandag van politieke zombies wat uit die dode herrys. Die Super-Sap uit die Wes-Kaap wat vergeefs droom dat

Lees verder: Sap-zombies juig oor Afrikanerselfmoord

Is Afrikanerpolitiek nou uitgedien?

“Die verlede is nooit dood nie,” het die Amerikaanse skrywer Wil­liam Faulkner gesê. “Dis nie eens verby nie.” Vandaar die angsvallige wyse waarop die DA-munisipaliteit van Midvaal op die vooraand van die verkiesing van sy Verwoerd-standbeeld ontslae geraak het. Tydens sy veldtog het die ANC hom selfs op die voorvaders beroep, asof die dooies soos

Lees verder: Is Afrikanerpolitiek nou uitgedien?

ANC wil koerant se kantore afbrand

Die voorsitter van die ANC in Nelson Mandelabaai, Nceba Faku, het Donderdagaand meer as 100 partylede aangemoedig om die Herald-koerant se kantore af te brand terwyl hy sy party se verkiesingsoorwinning buite Port Elizabeth se stadsaal gevier het. Volgens die Herald het ‘n seniorwoordvoerder van die party die ANC “byna onmiddellik” gedistansieer van die uitlating,

Lees verder: ANC wil koerant se kantore afbrand

Kaapstad se krag af

Die elektrisiteitstoevoer sal Dinsdag in Kaapstad onderbreek word om toerusting by ‘n substasie in Seepunt te vervang, het die stad Vrydag gesê. Dié onderbreking sal vanaf 08:30 tot 17:00 duur. Die gebiede wat geraak word is: Ocean View-rylaan, Rhineweg, Antwerpweg, Nelsonweg, Firmountweg, Oldfieldweg, Doverweg, High Levelweg, Calaisweg en Battery-singel. “Inwoners word versoek om alle elektrisiteitsinstallasies

Lees verder: Kaapstad se krag af

In die volgende verkiesing gaan ek vir die ANC stem

Verbaas? Moenie wees nie. Charles de Gaulle het China gehelp om die atoombom te bou. Gevra waarom, het De Gaulle geantwoord dat hy presies gedoen het wat Napoleon gedoen het, naamlik om een vyand te versterk met ‘n strategiese doelwit teen ‘n ander, sterker vyand in die oog. Toe Frankryk tydens die Koue Oorlog met

Lees verder: In die volgende verkiesing gaan ek vir die ANC stem