Polisie is medepligtig aan plaasmoorde

Geagte volksgenote, Oor die afgelope tyd het daar ‘n hele paar nuusberigte verskyn wat bevestig het dat die polisie betrokke is by plaasmoorde. Dit klink seker vir die leser na ‘n wilde stelling, maar dit is die waarheid. Kom ek stel dit so: Die staat is nie ‘n fiktiewe, denkbeeldige ding nie, maar bestaan uit

Lees verder: Polisie is medepligtig aan plaasmoorde

Stel magsmisbruik van swart owerhede aan die kaak

Ons ou volkie is al so gekondisioneer tot uiterstes, dat daar net aandag gegee word aan moord en geweld. Kleiner lastighede wat ons lewe daagliks ontwrig. word uit dankbaarheid dat ons nog nie vermoor is nie, goedsmoeds aanvaar. Ons Afrikaners moet begin om die dapperheid te toon van Elna Middel, sodat hierdie vergrype deur die ANC-staat se onopgeleide swart

Lees verder: Stel magsmisbruik van swart owerhede aan die kaak

‘n Gelykheidsprokie

In die jaar 2049 is die Nasionale Demokratiese Rewolusie tot sy logiese uiteinde gevoer. Alle vorme van ongeregtigheid en ongelykheid is uitgewis. Daar was weliswaar die kaders van die Party se sentrale komitee wat hulself in toestande van obsene welvaart bevind het; dit was immers nodig vir hulle in die uitvoering van hul pligte, maar die res van die

Lees verder: ‘n Gelykheidsprokie

Kontant is koning in Afrika

Gill Marcus, hoof van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, het Woensdag in die parlement gesê kontant bly koning in Suid-Afrika. Die gebruik van tjeks in transaksies daal skerp, maar kredietkaarte bly nog belangrik. Sy het gesê Suid-Afrika asook Suider Afrika bly nogtans ‘n kontant-ekonomie met toenames in die vraag na die rand in lande soos Zimbabwe, Angola en

Lees verder: Kontant is koning in Afrika

Taalkennis gaan immigrante uithou, sê Franse

Reëls oor immigrasie in Frankryk gaan verskerp word en toekomstige burgers van dié land sal voortaan skriftelike bewyse moet indien om te bewys dat hulle goed genoeg Frans kan praat om oor die weg te kom in hulle daaglikse handel-en-wandel. Die nuwe reëls is in die regering se amptelike koerant aangekondig. Dit vereis van kandidate

Lees verder: Taalkennis gaan immigrante uithou, sê Franse

Fout kan einde van BlackBerry beteken

BlackBerry-gebruikers het Woensdag vir ‘n derde dag geen selfooninternetontvangs gehad nie.  Dié swak diens kan dalk die einde van BlackBerry beteken, berig Eyewitness News. Research in Motion (RIM), die vervaardigers van BlackBerry, het Woensdag in ‘n verklaring gesê ‘n “sentrale oorskakelingsfout” in sy infrastruktuur het veroorsaak dat miljoene BlackBerry-gebruikers sedert Maandagoggend geen of gebrekkige toegang

Lees verder: Fout kan einde van BlackBerry beteken

ET-getuie erken hy lieg

‘n Getuie in die verhoor van twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre’Blanche vermoor het, het Woensdag erken dat hy gelieg en sy verklaring verander het. Hy het dit gedoen onder dwang van die ondersoekbeampte, kapt. Tsietsi Mano, het die getuie, sers. Jack Ramonyane, in die rondgaande Hooggeregshof op Ventersdorp gesê. Die

Lees verder: ET-getuie erken hy lieg

Nog ‘n boer koelbloedig vermoor

Beeld berig dat ‘n boer van Limpopo minstens agt ure lank dood en bebloed op die grasperk voor sy huis gelê het. Hy is Dinsdag in die agterkop geskiet. Douw Brummer (50) was van die plaas Goedgedacht in die Dwaalboom-gebied. Lt.kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê werkers van Brummer het eers Woensdag op sy

Lees verder: Nog ‘n boer koelbloedig vermoor

Mnr Padveiligheid roekelose dronkbestuurder

Die man wat getaak is met die land se padveiligheidsveldtogte het na bewering ‘n regeringsvoertuig bestuur terwyl hy dronk was. Thabo Tsholetsane, uitvoerende bestuurder van die Road Traffic Management Corporation, veg die afgelope paar maande in die hof dat sy dissiplinêre verhoor van die beweerde dronkbestuurvoorval, wat meer as twee jaar gelede gebeur het, afgestel

Lees verder: Mnr Padveiligheid roekelose dronkbestuurder

‘Baie bloed, beserings’ en gesteelde kabels

Die AWB-leier Eugene Terre’Blanche het “baie beserings”, bloed op sy gesig en ‘n panga op sy bors gehad toe hy dood aangetref is, het ‘n polisiebeampte Woensdag getuig. Sers. Jack Ramonyane het in die rondgaande hof op Ventersdorp gesê Terre’Blanche se lyk het in sy plaashuis op ‘n bed gelê. Hy is die vyfde getuie wat

Lees verder: ‘Baie bloed, beserings’ en gesteelde kabels