Ons ou volkie is al so gekondisioneer tot uiterstes, dat daar net aandag gegee word aan moord en geweld. Kleiner lastighede wat ons lewe daagliks ontwrig. word uit dankbaarheid dat ons nog nie vermoor is nie, goedsmoeds aanvaar.
Ons Afrikaners moet begin om die dapperheid te toon van Elna Middel, sodat hierdie vergrype deur die ANC-staat se onopgeleide swart polisie
verwoord word.
Nasperskoerante, kan ‘n mens nou maar aanvaar, sal dit nooit rapporteer nie. Skryf liewer aan die redakteur van Praag.co.za.
Ons moet onbekwame amptenare se openlike magsmisbruik stuit. Naspers sal nooit die moordenaar of boosdoener se ras noem indien die persoon swart is nie, maar sal sonder uitsondering blanke vergrype koppel aan Afrikaners en ons eie rasgenote.
Hoeveel swart onbeskofte en onverantwoordelike bestuurders kom weg daarmee?Hou ‘n pen en papier in jou motor en skryf die motor se registrasienommer neer en rapporteer dit by ‘n polisie stasie EN raporteer dit aan Praag.
Laat elkeen sy kant bring om hierdie brutale rassisme en magsmisbruik deur swartes teen blankes aan die kaak te stel.
Ons het ‘n mondstuk. Dis Praag. Ons word nie meer doodgeswyg nie.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.