Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme

David Cameron, die Britse premier, se besoek aan kanselier Angela Merkel Vrydag in Berlyn, se tydsberekening kon beswaarlik erger wees. Die chauvinistiese Britte probeer hul tuisgemaakte ekonomiese probleme voor Duitsland se deur lê. Omdat ‘n sleutel-Merkelbondgenoot boonop gesê het dat Europa Duits praat, is Brittanje so te sê oortuig van ‘n nuwe “Nazi-inval”. Die onlangse

Lees verder: Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme

VSA teiken Iran se sentrale bank

Om druk op Iran te verhoog, het ‘n Amerikaanse senator Donderdag wetgewing voorgestel wat gemik is daarop om die land se sentrale bank te laat ineenstort. “Dit, in my oordeel, is een van die min oorblywende aksies kort van ‘n embargo op Iranese skepe en militêre ingryping om Iran se kernprogram te verstadig of te

Lees verder: VSA teiken Iran se sentrale bank

Zuma se regterhand wil M&G muilband

Die Mail & Guardian moes noodgedwonge dele van ‘n ondersoekende verslag wat bedoel was om vandag gepubliseer te word, uithaal nadat die weekblad dreigemente van strafregtelike vervolging deur die presidensiële woordvoerder ontvang het. Redakteur Nic Dawes het gesê die koerant wou inligting publiseer oor ‘n ​​Nasionale Vervolgingsgesag Artikel 28-onderhoud met Maharaj. Dawes het Donderdag getwiet:

Lees verder: Zuma se regterhand wil M&G muilband

Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Mario Monti, nuwe premier van Italië, het ‘n nuwe regering uit bankiers, diplomate en sakelui gevorm. Hy sê die tekort aan politici in sy kabinet sal politieke partye die “verleentheid” spaar om moeilike besluite te neem wat benodig word om die land uit ‘n finansiële ramp te lei. Monti (68), ‘n voormalige kommissaris van die

Lees verder: Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Withuis boos oor soen

Die Withuis en die Vatikaan is dit eens dat die mees onlangse reklameveldtog deur die kleremaatskappy Benetton totaal en al onvanpas is. Hulle het beswaar gemaak teen die gebruik van Obama se gelykenis in die foto’s wat vir dié omstrede reklame-veldtog gebruik is. In dié twee nagemaakte foto’s soen Obama sy eweknieë in China in

Lees verder: Withuis boos oor soen

Matrieksertifikaatswendelaars vas

Twee mans is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle vervalste matrieksertifikate in ‘n winkel in Turffontein, suid van Johannesburg, verkoop het, het die polisie in Gauteng gesê. Hulle is omstreeks 14:00 in hegtenis geneeem, het kapt. Pinky Tsinyane gesê. “Die sertifikate lyk nes regte sertifikate, jy sal hulle nie uitmekaar kan ken nie,” het sy

Lees verder: Matrieksertifikaatswendelaars vas

Obama probeer China paai

Pres. Barack Obama van Amerika en Julia Gillard, premier van Australië, het Woensdag planne bekend gemaak om die Amerikaanse militêre teenwoordigheid in die Stille Oseaan-gebied by Asië uit te bou. China het reeds hulle besorgheid uitgespreek oor Amerika se planne maar Obama het in antwoord op hul vrese belowe om groter samewerking met Beijing na

Lees verder: Obama probeer China paai

Klimaatsverandering in Suid-Afrika

Lucas Hartong, europarlementarier voor de Partij voor de Vrijheid, heeft zijn spreektijd in het debat over de klimaatconferentie aangegrepen voor een frontale aanval op het ANC-regime en te pleiten voor behoud van het Afrikaans. Hartong sprak vanmiddag in het Europees Parlement, dat deze week vergadert in Straatsburg. Voorzitter, Binnenkort gaat er in Durban, Zuid-Afrika, tijdens

Lees verder: Klimaatsverandering in Suid-Afrika