Senior polisieman gevang met ID’s en bestuurslisensies

'n Senior lid van Durban se metropolisie verkeer tans op verlengde borgtog en sy verhoordatum is op Oktober in die Durbanse streekhof gestel.

Lees verder: Senior polisieman gevang met ID’s en bestuurslisensies

Clinton nie hoog op Obama se lys nie

Image

Hillary Clinton

Senator Hillary Rodham Clinton het dit gedurende die nominasiestryd duidelik gemaak dat sy belangstel om Obama se medekandidaat te word vir die presidentsverkiesing.

Lees verder: Clinton nie hoog op Obama se lys nie

Is daar ‘n kweekhuisgasknoeiery?

ImageAlmal weet dat menslike besoedeling regstreeks lei tot aardverwarming, nie waar nie? Aardverwarming gaan katastrofiese gevolge hê, waarsku hulle ons. Orkane gaan meer en erger raak. Suid-Afrika gaan droër raak.

Lees verder: Is daar ‘n kweekhuisgasknoeiery?

Amerikaanse biobrandstofprodusente speel bankrot

'n Dosyn Amerikaanse biobrandstofprodusente is besig om hulself bankrot te verklaar soos wat mielie- en sojapryse die hoogte inskiet.

Lees verder: Amerikaanse biobrandstofprodusente speel bankrot

Australi? laat vaar asielbeleid

Die nuwe Australiese regering het sy omstrede beleid om asielsoekers op te sluit, bekend as die Stille-oseaanoplossing, laat vaar.

Lees verder: Australi? laat vaar asielbeleid

Karad?ic, ‘n slagoffer van handelsbeloftes

Image

Radovan Karad?i

Radovan Karad?ić het gister in Den Haag aangekom nadat Serwië se pro-Europese regering 'n finale uitleweringsbevel teen die Bosniese Serwiër uitgereik het.

Lees verder: Karad?ic, ‘n slagoffer van handelsbeloftes