Gasa se drinkwater raak min

Besoedelde water in Gasa Die Wêreldbank sê daar is toenemende tekens van 'n erge openbare gesondheidskrisis in Gasa as gevolg van 'n tekort aan drinkwater en 'n toename in die ineenstorting van die rioolstelsel. Die bank het Woensdag 'n verklaring uitgereik met data wat gebaseer is op dié van die plaaslike waterowerhede in Gasa. Die

Lees verder: Gasa se drinkwater raak min

Atta Mills gaan by Kufuor in Ghana oorneem

Verkiesingsplakkaat van John Atta Mills Uitgaande president John Kufuor, een van Afrika se mees gerespekteerde leiers, gaan Woensdag die leisels van Ghana aan John Atta Mills oorhandig, en so die tweede verkose leier word wat die leisels aan die opposisiepolitici moet oorhandig. Ten spyte van spanning in die tweede rondte van die historiese presidentsverkiesing, lyk

Lees verder: Atta Mills gaan by Kufuor in Ghana oorneem

Bloedskenk simbolies van die nuwe SA

Die selflose Afrikaners is die bevolkingsgroep in die land wat die meeste bloed skenk. Die nuus dat die Suid-Afrikaanse bloeddiens 'n tekort aan geskonke bloed ondervind, toon miskien dat Afrikaners minder altruïsties begin raak.

Die selflose Afrikaners is die bevolkingsgroep in die land wat die meeste bloed skenk. Die nuus dat die Suid-Afrikaanse bloeddiens 'n tekort aan geskonke bloed ondervind, toon miskien dat Afrikaners minder altruïsties begin raak.

Lees verder: Bloedskenk simbolies van die nuwe SA

Zim-skole begin laat

‘n Skool in Zimbabwe Zimbabwe het die opening van skole met twee weke uitgestel, berig die staatsmedia te midde van vrese dat onderwysers nie vir lesse gaan opdaag nie weens die land se verswakkende humanitêre krisis. Skole was veronderstel om volgende Dinsdag vir die nuwe akademiese jaar te open maar die sekretaris vir onderwys, Stephen

Lees verder: Zim-skole begin laat

Nuwe party kan nie blanke belang dien

Dit maak nie saak hoe erg die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) na blankes vry nie, die meerderheid van hul steun kom van swartes en swartes se belange as landsburgers is onversoenbaar met dié van blankes. Dus kan die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) nooit blanke belange dien nie.

Dit maak nie saak hoe erg die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) na blankes vry nie, die meerderheid van hul steun kom van swartes en swartes se belange as landsburgers is onversoenbaar met dié van blankes. Dus kan die Kongres van die Proletariaat (sg. Cope) nooit blanke belange dien nie.

Lees verder: Nuwe party kan nie blanke belang dien

Beskik die aarde oor twee kerne?

Dit is die klassieke beeld uit elke skoolkind se handboek, die weggesnyde beeld van die aarde se binnekant. Die bruin kors is papierdun, die warm mantellaag is oranje, die kokende vloeibare kern van die aarde se buitekern is geel, en die middel is 'n bal van soliede rooiwarm yster. Nou poog 'n nuwe teorie om

Lees verder: Beskik die aarde oor twee kerne?

Massavergadering oor aanvalle op vreemdelinge in Durban

n Massavergadering is Dinsdagmiddag gehou in Durban se Albertparkgebied om onlangse aanvalle op buitelandse inwoners in die gebied te bespreek. Albertparkraadslid, Vusi Khoza, het gesê die vergadering sou probeer om pogings te vind om die aanvalle te hanteer. "Ons sal verteenwoordigers van die gemeenskapspolisiëringsforum, die polisie en buitelanders op die vergadering teenwoordig hê. Ons wil

Lees verder: Massavergadering oor aanvalle op vreemdelinge in Durban

Palestynse ambassadeur deur ANC ontvang

Die Palestynse ambassadeur in Suid-Afrika het Dinsdag Israel se aanvalle in Gasa as "'n slagting van die onskuldiges" bestempel. Sy eksellensie Ali Hamija het aan joernaliste by 'n perskonferensie by Luthulihuis in Johannesburg gesê sy mening is dat die aanvalle in Gaza oorlogsmisdade is. "Daar is geen politieke of humanitêre gronde vir die aanvalle nie,"

Lees verder: Palestynse ambassadeur deur ANC ontvang

Duisende in Oos-Transvaal aangekeer

'n Totaal van 5 372 mense is in Mpumalanga aangekeer vir verskeie misdade gedurende die feesseisoen, het die polisie Dinsdag gesê. Woordvoerder Abie Khoabane het gesê 45 van dié wat gearresteer is sedert 1 Desember was gesoek vir moord, verkragting en huisbrake. 'n Verdere 156 mense is gevang vir dronkbestuur.  Khoabane het gesê boetes ter

Lees verder: Duisende in Oos-Transvaal aangekeer

Mededingingsraad keur MTN/iTalk-samesmelting goed

Die mededingingsraad het Dinsdag goedkeuring gegee dat die samesmelting van die selfoonmaatskappye MTN en iTalk kan voortgaan. MTN wat mobiele stem- en datadienste verskaf, sal die oorblywende 59% van iTalk-aandele bekom, het die registrateur van die tribunaal, Lerato Motaung, in 'n verklaring gesê. Die maatskappy sal dus al die aandele wat iTalk uitgereik het behou

Lees verder: Mededingingsraad keur MTN/iTalk-samesmelting goed