Uniewording in 1910 ‘n vernedering

Die rooiletterdatum 31 Mei 2010 het stilletjies by ons verby geglip. En honderd jaar gelede het die Unie van SA op 31 Mei 1910 plaasgevind. Die kommentare wat meestal rondom hierdie historiese gebeurtenis geskryf is, is grootliks oppervlakkig en misleidend. Henry Jeffreys van Beeld op 2 Junie skryf dat 31 Mei ‘n herdenking maar nie

Lees verder: Uniewording in 1910 ‘n vernedering

‘Is dit oorgawe?’

Koning Goodwill Zwelithini en die provinsie se regering meen die R3 milljoen beeldhouwerk van Koning Shaka by die King Shaka Internationale lughawe, lyk meer soos ‘n veldwagtertjie as die verwoede Zoeloe krygsman van weleer. Die werk deur Andries Botha, gaan Woensdag geskuif word nadat die koning sy bedenkinge oor die beeld uitgespreek het. Die krygsman

Lees verder: ‘Is dit oorgawe?’

ANC waarsku media

Die ANC het Dinsdag die Suid-Afrikaanse media versoek om objektief te weens wanneer oor die party berig word. “Ons wil nie joernaliste hê vat bevooroordeeld is nie,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, aan verskeie redakteurs en joernaliste in Sandton, Johannesburg gesê. “Ons versoek julle om nie bevooroordeeld te wees nie. Moet ons nie

Lees verder: ANC waarsku media

SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating

Die Suid-Afrikaanse regering het by die Israeliese ambassadeur daarop aangedring dat die Suid-Afrikaanse joernalis wat aangehou word na die Gasa-aanval, vrygelaat word. Suid-Afrika se adjunk-minister van internasionale betrekkinge, Sue van der Merwe, het aan ambassadeur Dov Segev-Steinberg gesê dat die regering ten sterkste protes aanteken teen die Israeliese regering na die aanval op die Mavi

Lees verder: SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating

Polisie raak slaags met ANC-Jeugliga

Die ANC-jeugliga het Dinsdag die veldtog om Kaapstad onregeerbaar te maak verskerp deur brande te stig en klippe te gooi.   Agt betogers, waaronder die streeksekretaris van die ANC-jeugliga, Luyiso Mkuhle, is deur die polisie in hegtenis geneem in verband met openbare geweld. Die agt het reeds in die landdroshof verskyn en is steeds in

Lees verder: Polisie raak slaags met ANC-Jeugliga

VF+ verwelkom Grootfontein se taalbeleid

Na die voorneme om hoofsaaklik Engels die onderrigtaal aan die Grootfontein Landboukollege te maak, verwelkom die Vryheidsfront Plus die skikking wat bereik is om Afrikaans en Engels gelyke status aan die kollege te gee. Dit volg na die VF Plus en dr. Pieter Mulder, as leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, aan

Lees verder: VF+ verwelkom Grootfontein se taalbeleid

Mulder tot dagbestuurslid van UNPO verkies

Volgens dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, is daar ‘n belangrike positiewe beeldverskuiwing in die buiteland ten opsigte van Afrikaners. Dr. Mulder is tydens die afgelope kongres in Rome op UNPO se dagbestuur of presidensie verkies. Die nuwe UNPO-president is mnr. Ngawang Choepel van Tibet.  ‘n Mosie waarin plaasmoorde in Suid-Afrika as ernstige menseregteskendings veroordeel is,

Lees verder: Mulder tot dagbestuurslid van UNPO verkies