Nog geweld het in Zambië uitgebreek waar woedende inwoners in ‘n dorp in die noordweste van die land die polisie en verkiesingsvoertuie met stembusse op pad na ‘n telsentrum onder die klippe gesteek het. Die voorval volg ‘n dag nadat die stemmery in ‘n nasionale verkiesing ontsier is deur oproer in verskillende woonbuurtes in Lusaka.
Anglo gaan hoes
Voormalige goudmyners beweer hulle het siliko-tuberkulose in Anglo American se Suid-Afrikaanse myne opgedoen en dagvaar nou die maatskappy in die Londense Hoërhof. Richard Meeran van die regsfirma Leigh Day & Co, tree namens meer as 450 voormalige mynwerkers op in ‘n klas-aksie geding, en eis ‘n onbepaalde bedrag in vergoeding volgens hofstukke wat Dinsdag geliasseer
Vlaminge by die duisende ruk op oor taal
Zowat 6000 manifestanten hebben zondagmiddag in de Vlaams-Brabantse faciliteitengemeente Linkebeek tijdens de betoging ‘Dwars door Linkebeek’ hun stem laten horen. De manifestatie werd georganiseerd door het Taal Aktie Komitee (TAK), de Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo). Volgens de organisatoren daagden er ongeveer 5 500 belangstellenden op. De manifestanten getooid met Dietse- en
‘Die mense sal opeis wat aan hulle behoort’
Die ANC-jeugliga sal in Oktober die strate invaar om die nasionalisering van myne en ‘n gelyke aandeel in die land se minerale hulpbronne op te eis, het Floyd Shivambu, woordvoerder, Woensdag gesê. “Die ANCJL neem dié stap weens ons sterk oortuiging dat die verbetering van Suid-Afrikaners se lewens nie in raadsale en eindelose onderhandelings met
Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’
Suid-Afrika staan op die vooraand van ‘n volksmoord teen Afrikaners en “voorbereidings daarvoor is onheilspellend”, volgens die internasionale organisasie Genocide Watch. Die organisasie het Suid-Afrika vroeër vandeesmaand van kategorie 5 na kategorie 6 opgegradeer wat die risiko van ‘n volksmoord teen Afrikaners betref. ‘n Kategorie-6-land is een waar ‘n volksmoord voorberei word. Dit is slegs
Lees verder: Genocide Watch: ‘Donker wolke pak saam oor reënboognasie’
Volksmoord: dit gebeur!
Nog tot verlede naweek het ek gedroom om terug te keer na Suid-Afrika. Hierdie week het sekere dinge egter vir my begin duidelik raak. Soveel as wat ek wil glo dat die ergste nie in SA gaan gebeur nie, begin dit al meer so lyk. Dis min dat ek so seker is van my interpretasie
Drink in Afrikaans!
’n Mens kan gerus ’n glasie Kleinboet klink op Bartho Eksteen van Hermanuspietersfontein Wyne, Diner’s Club se Wynmaker van die Jaar 2010. Dié wynmaker is nie skaam vir Afrikaans nie, anders as die meeste ander Afrikaanse wynboere, wat selfs tot die sotlike stap oorgegaan het om die Breërivier te herdoop as Wide River. Ja, vir
Soesjikoning bedank wittes vir sy sukses
Kenny Kunene, Suid-Afrika se swart soesjikoning sê: “Toe ek uit die tronk gekom het, was dit blankes wat my ‘n werk gegee het” en “Malema ondersteun my in my uur van nood – Ek is nou nie van plan om hom in die koue te los nie”. Die swart man wat graag soesji van nakende
VSA brei wapenopstellings in Afrika uit
Die Obama-administrasie is besig om geheime basisse vir onbemande tuie in Afrika en die Arabiese Skiereiland op te rig as deel van ‘n nuwe aggressiewe veldtog om al Kaida-aanvalle te stuit, het Amerikaanse amptenare gesê. Een van die installasies is in Ethiopië, ‘n Amerikaanse bondgenoot in die stryd teen Al-Shabab, die Somaliese militante groep wat
Nog NVP-lid vermoor
Sipho Mtshali, ‘n lid van die Nasionale Vryheidsparty, is doodgeskiet toe hy op pad huis toe was ná ‘n vergadering by die Vosloorus-hostel in Boksburg, oos van Johannesburg, het die party Dinsdag gesê. “Mtshali het Sondag die party se erfenisdagvieringe gereël voordat hy doodgeskiet is,” het Zanele Cele, woordvoerder, gesê. ‘n NVP-ondersteuner, Nkosi Ngwabe, is
