Vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle eksamen-vraestelle by Unisa se kampus in Pretoria gesteel het, het Donderdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Blessing Tsodzo, Simba Nicolas Chira, Arnold Andy Chirare, Alton Mugadani Mashau en Simbarashe Faya sal op 5 November weer in die hof verskyn. Hulle sal tot dan in aanhouding bly, het kapt.
FW, Zuma verskil oor ekonomie
Oudpres. FW de Klerk probeer maak asof die Nasionale Party ‘n beter regering was as wat die ANC is, het die ANC in die Oos-Kaap Donderdag gesê. “Hy vergeet in ons 18 jaar van demokratiese regering, het ons dinge gedoen wat hulle opsetlik besluit het om nie te doen nie,” het Lubabalo Oscar Mabuyane, provinsiale
Jaap Kelder lê beslag op munisipale bussie
Mnr. Jaap Kelder, die bekende munisipale aktivis en Afrikanerleier, het so pas beslag gelê op ‘n voertuig wat aan die Ekurhuleni-munisipaliteit behoort. ‘n Mercedes-Vito-bussie met die registrasienommer SFX904GP sal nou opgeveil word om die R16 425 wat die munisipaliteit mnr. Kelder skuld, te delg. Die skuld het oorspronklik ontstaan omdat Ekurhuleni mnr. Kelder se elektrisiteit
R6 miljoen verdwyn uit munisipale rekening
Die Moses Kotane-munisipaliteit in die Noordwes het die bankrekeninge van 15 mense en entiteite laat bevries ná meer as R6 miljoen in minder as vier dae uit die munisipale rekening verdwyn het, het Beeld Donderdag berig. Die hooggeregshof in Pretoria het Absa, Eerste Nasionale Bank, Nedbank en Standard Bank Dinsdag beveel om die sake-, trust-,
Katrina, Irene, Sandy
Water wat ses voet hoog gestyg het nog skaars heeltemal weggedreineer uit die strate van Coney Island in Brooklyn, NY, toe swart plunderaars reeds op die oorblyfsels van kwesbare winkels op Mermaid Avenue begin toesak het. Dinsdagoggendvroeg het werkers by Mega Aid Apteek aangekom om uit te vind dat die orkaan Sandy nie alleen die
Geskiedenis moet reggestel word
Suid-Afrika se geskiedenis moet herskryf word om die nagevolge van kolonialisme op intellektuele produksie reg te stel, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê. “Die geskiedenis van SA moet nie net herskryf word nie… maar moet ook ondersoek en in die eerste plek opgeskryf word,” het hy tydens ‘n toespraak in Kaapstad gesê. “Groot
Skiet die boer skep geen presedent nie
‘n Ooreenkoms oor die sing van die lied “Dubula iBhunu” (skiet die boer) wat buite die hof geskik is, is pas ‘n hofbevel gemaak. Die ANC het vroeër die week ooreengekom om nie teen ‘n uitspraak wat die sing van die liedjie verban het, te appelleer nie. Die party het die ooreenkoms met AfriForum en
Koop EU-burgerskap by Hongarye
Hongarye bied tans aan ryk buitelanders die kans om burgerskap te koop as hulle ten minste €250,000 belê in die land se ekonomie. Die potensiële beleggers – en toekomstige “burgers” – sal spesiale staatseffekte kan koop, wat sal lei tot voorkeurimmigrasiebehandeling vir hulle. Sodra hulle die Hongaarse paspoort ontvang, sal die nuwe burgers in staat
VSA val van toptien welvarendheidsindeks
Die VSA het vir die eerste keer van ‘n ligatabel geval wat die toptien mees welvarende lande aandui en wat drie Skandinawiese lande bo-aan vir welvaart en welsyn plaas. Die VSA het vanaf die 10de plek op die Legatum Instituut se jaarlikse welvaartindeks gedaal tot 12de posisie te midde van verhoogde onsekerheid oor die gesondheid
Moorde op polisie wek kommer
Die moord op sers. Reuben Dibakwane in Hebron, Pretoria, is deel van ‘n kommerwekkende tendens van polisielede wat vermoor word terwyl hulle aan diens is, het die Tshwane-metropolisie Woensdag gesê. “Die moord op sers. Dibakwane kom op ‘n tyd wat die land ‘n toename ervaar in die aantal polisiebeamptes wat deur misdadigers vermoor word,” het
