Afrikaner-Israel sal nie werk met vreemde arbeid

Ek is nou wel nie ʼn filosoof nie, en my geloof sowel as die uitlewing van my kultuur en taal dalk nie wat dit behoort te wees nie. En tog is ek ook ʼn voorstander van die Afrikaner-kort-’n-Israel-gedagte. Die enigste rasionele rede wat ek hiervoor kan gee, is dat ek dit bloot geniet om saam met my eie mense te wees, hetsy sosiaal hetsy in ʼn werkopset; dit is natuurlik. Soos wat die Nuwe Suid-Afrika oor die volgende tien jaar verafrikaniseer gaan word en die ANC homself gaan ontbloot as net nog ʼn korrupte, swak Afrikaregering gaan die vraag wat in die komende paar jaar al hoe meer gevra gaan word nie wees, óf nie, maar hóé en wáár moet die “Israel” dan gestig word?

Sedert die dood van Dr HF Verwoerd het die Afrikaner nog nie werklik weer probeer om langtermynpolitiek aan te pak nie, Die meeste van die staat se rigting- en ideologiese veranderings was aan die hand van praktiese oorwegings en die werklikhede wat ons “nóú” in die gesig staar. Nie dat ek glo ons nie daartoe in staat is nie; dis net ʼn geval van samehorigheid wat ons nie kan bewerkstellig nie, en om dit te verkry moet mens eers ʼn werkbare plan hê.

Lees verder: Afrikaner-Israel sal nie werk met vreemde arbeid

Grootste joiner: Roelf Meyer

Motivering: In 'n koshuiskamer by die RAU, net voor die groot referendum, het Roelf Meyer ons klein groepie studente belowe dat ons nie hoef te worry nie,  ons vlag sal nooit verander nie en ons sal altyd die Stem behou as ons volkslied.

Lees verder: Grootste joiner: Roelf Meyer

Johan Heyns het invloed teen ons gebruik

Na my mening is oorlede prof. Johan Heyns die grootste Afrikanerverraaier van alle tye omrede hy gesê het "Apartheid is sonde". Die vraag is hoe kan die Afrikaner vry wees as ons nie apart is nie? As hoof van die NG Kerk het hy geweldige invloed gehad om ons volk te beïnvloed en het hy

Lees verder: Johan Heyns het invloed teen ons gebruik

Johan Pienaar is ‘n volksverraaier

Ek wil graag Johan Pienaar nomineer as een van die groot Afrikanerverraaiers. Hy skryf gedurig op litnet.co.za, veral kommentaar op enige persoon wat net 'n bietjie probeer opkom vir Afrikanervryheid of -kultuur. Ek is wel bewus dat daar ʼn hele klomp sulke linkse kommentators is wat hul eie kultuur en taal haat maar hierdie is

Lees verder: Johan Pienaar is ‘n volksverraaier

Norway gets first black minister

Prime Minister Jens Stoltenberg informed King Harald of shifts in the majority ‘red-green’ coalition government on Thursday afternoon. Ministers – and ministries – have changed.   […] Minister of Children and Equality Karita Bekkemellem, Labour, was replaced by party colleague Manuela Ramin-Osmundsen, the surprise change in the cabinet. Osmundsen, born on the French island of

Lees verder: Norway gets first black minister

Swiss elect black lawmaker

"I am the black sheep elected after being chased," declared the first black politician to be voted in to the Swiss parliament in the first interviews following the elections. Ricardo Lumengo, who arrived in Switzerland 25 years ago from Angola, was savouring a victory that surprised him more than anyone else. It was a victory

Lees verder: Swiss elect black lawmaker

Afghanistan is lost

The former United Nations High Representative for Bosnia and Herzegovina delivered his dire prediction after being proposed as a new "super envoy" role in Afghanistan. Lord Ashdown said: "We have lost, I think, and success is now unlikely." The assessment will be considered extreme by some diplomats but timely by those pressing for more resources

Lees verder: Afghanistan is lost

Oorgrensoperasie teen Koerde

Image

Ocalan, PKK-leier

Turkye beplan, met die goedkeuring van die VSA, ‘n reeks oorgrensoperasies in Noord-Irak. Sestigduisend Turkse troepe is reeds op die grens saamgetrek en volgens berigte is daar Turkse hakkejagte in Irakse gebiede. Konflik in dié olieryke gebied dreig egter om oor te spoel na ander lande indien Turkye te hardhandig optree.

Lees verder: Oorgrensoperasie teen Koerde

China acquires stake in Standard Bank

Industrial and Commercial Bank of China is to acquire a 20 per cent stake in Standard Bank, the largest bank in Africa by assets, in a dramatic step-up in China’s investment ambitions on the continent. Standard Bank said on Thursday it was selling the stake for a total of R36.7bn ($5.56bn), of which R20.7bn would

Lees verder: China acquires stake in Standard Bank

Police scrap hunt because it’s racist

A police crackdown on cannabis factories run by Vietnamese drug barons has been scrapped after officers were warned their actions might be racist. […] They had planned to write to property landlords warning them to look out for suspicious tenancy applications. But it is understood at least one force has been found to be in

Lees verder: Police scrap hunt because it’s racist