SA Kandidate 2009

Die onlangse skeuring binne die ANC was te wagte. Die sogenaamde Young Lions, met behulp van die SAKP en Cosatu, het die binnekamers van ANC polities binnegedring en totale chaos veroorsaak. Dat dit goed was, is geensins te betwyfel nie. Ek dink baie min politieke ontleders het gedink dat ons demokrasie soos 'n reuse adrenalien inspuiting net 14 jaar vanaf ons eers demokratiese verkiesing sou kry.

 

Die onlangse skeuring binne die ANC was te wagte. Die sogenaamde Young Lions, met behulp van die SAKP en Cosatu, het die binnekamers van ANC polities binnegedring en totale chaos veroorsaak. Dat dit goed was, is geensins te betwyfel nie. Ek dink baie min politieke ontleders het gedink dat ons demokrasie soos 'n reuse adrenalien inspuiting net 14 jaar vanaf ons eers demokratiese verkiesing sou kry.

 

Lees verder: SA Kandidate 2009

Soedan versoek dat vredesmagte Darfoer verlaat

Soedanese amptenare het internasionale vredesmagte gevra om 'n dorp in Darfoer te verlaat, het die VN en Soedanese amptenare gesê. Dié uitdaging aan die brose internasionale missie kan 'n groot probleem skep vir vrede in die gebied, het waarnemers gesê. Die Soedanese regering het vredesmagte gevra om die dorpie Muhajeria te verlaat, het Josephine Guerrero,

Lees verder: Soedan versoek dat vredesmagte Darfoer verlaat

Radar word ingespan om smokkeltonnels te vind

Smokkeltonnel tussen Gasa en Egipte 'n Egiptiese sekuriteitsbeampte by die Egipte-Gasagrens het gesê Amerikaanse weermagingenieurs het opgedaag om spesiale radar wat die grond kan binnedring op te stel om die smokkeltonnels op te spoor. Die amptenaar het gesê die nuwe toerusting sal help om smokkelary in die gebied te keer. Die gebied is die hoofingangspunt

Lees verder: Radar word ingespan om smokkeltonnels te vind

Die plaaslike polisiestasie

ImageDie ouer vrou wat voor my gestaan het, het nou op die bankie gaan sit en suig verveeld aan ‘n suigstokkie. Die een, wat nou heel voor in die ry staan, skel op haar in Tswana omdat sy nou in die ry verbygedruk het om daar te gaan sit. Sy skel ewe hard terug; ek lei af sy is moeg gestaan en sit net solank ‘n bietjie.

ImageDie ouer vrou wat voor my gestaan het, het nou op die bankie gaan sit en suig verveeld aan ‘n suigstokkie. Die een, wat nou heel voor in die ry staan, skel op haar in Tswana omdat sy nou in die ry verbygedruk het om daar te gaan sit. Sy skel ewe hard terug; ek lei af sy is moeg gestaan en sit net solank ‘n bietjie.

Lees verder: Die plaaslike polisiestasie

Daar’s goud in Japannese afval

Japan, arm aan hulpbronne, het 'n nuwe bron van minerale rykdom ontdek – riool. 'n Rioolbehandelingsaanleg in sentrale Japan het 'n hoër goudopbrengs uit slik aangeteken as wat in sommige van die wêreld se beste myne gevind kan word. 'n Amptenaar in die Nagano prefeksgebied, Noordwes van Tokio, sê die hoë persentasie goud wat by

Lees verder: Daar’s goud in Japannese afval

Meer as 100 Keniane sterf in oliebrand

Reddingswerkers het gister 'n tenkwaongelukstoneel gefynkam waar omtrent 'n 100 mense doodgebrand het toe hulle geskarrel het vir olie en in die brand betrap is in een van die Afrikaland se ergste ongelukke in die onlangse verlede. Die eerste minister, Raila Ondinga, sê die ramp waarin 178 mense verbrand en beseer is, toon die desperaatheid

Lees verder: Meer as 100 Keniane sterf in oliebrand

Israeli vliegtuie looi le? polisiestasie in Gasa

Israelse vliegtuie het gister 'n leë Palestynse polisiestasie in die middel van die Hamas-beheerde Gasastrook gebombardeer, het ooggetuies gesê, ure nadat Israel gesweer het om op militante vuur te reageer. Daar was geen berigte van ongevalle of beserings tydens die lugaanval op die gebou nie. Die aanslag volg op waarskuwings deur die Eerste Minister, Ehud

Lees verder: Israeli vliegtuie looi le? polisiestasie in Gasa

Oeps ja, dit was ek, erken Phelps oor bongfoto’s

Die Olimpiese superheld, Michael Phelps het "berouwaardige" gedrag en "swak oordeel" erken nadat 'n foto waarin hy suig aan 'n daggapyp, in 'n Sondagkoerant in Brittanje verskyn het. In 'n verklaring het die swemmer, wat 'n rekordgetal van agt goue medaljes by die Beijing Olimpiese Spele gewen het,  nie die outentiekheid van die eksklusiewe foto

Lees verder: Oeps ja, dit was ek, erken Phelps oor bongfoto’s

Die EU wens Irakese stemmers geluk

Die Europese Unie het gister die stemmers in die konflikgeteisterde Irak geluk gewens dat hulle oor die naweek opgedaag het vir provinsiale verkiesings, amper ses jaar nadat die Amerikaansgeleide oorlog die voormalige diktator Saddam Hussein ontsetel het. Die EU se Tjeggiese presidensie het in 'n verklaring gesê dat hulle "die provinsiale verkiesings wat op die

Lees verder: Die EU wens Irakese stemmers geluk

Onwettige immigrante langs die kus van Sisili? gered

Die Italiaanse kuswag sê hulle het 'n boot met 226 voornemende immigrante, wat probleme ondervind het in die waters langs die eiland van Sisilië in die Middellandse See, gered. Die onwettige swerwers het probleme ondervind om die boot in die onstuimige see te stuur en was op pad om op die rotse by die Sisiliaanse

Lees verder: Onwettige immigrante langs die kus van Sisili? gered