Gemengde huwelike in die VSA het geklim tot 4,8 miljoen, ‘n rekord van 1 uit elke12, soos ‘n konstante invloei van nuwe Asiatiese en Latyns-Amerikaanse immigrante die poel van voornemende huweliksmaats uitbrei. Swartes is nou ook aansienlik meer geneig as voorheen om met blankes te trou. ‘n Pew Research Center-studie, Donderdag vrygestel, gee besonderhede oor
Lulu in ‘n miniromp
Vroue, Jeug, Kinders en Mense met Gestremdhede se minister Lulu Xingwana sal deelneem aan ‘n optog vandag om te protesteer teen die aanvalle op vroue wat minirompe dra. “Deur middel van hierdie optog het neem ons ons strate terug van diegene wat vroue en kinders misbruik en terroriseer,” het Xingwana gister gesê. Vroeër vanjaar het
‘Jagters kan nie leeus se geskiedenis skryf nie’
Die ANC kan nie ‘n bevrydingsbeweging wees as dit nie die kwessie van grondhervorming aanpak nie, het die ANC-sekretaris-generaal Gwede Mantashe Donderdag gesê. “Die grondvraag is sentraal tot die stryd. As ons dit in die ANC opper, raak sommiges geïrriteerd. Dit kan nie ‘n bevrydingsbeweging wees wat weier om te handel met die grondvraag nie,”
Lees verder: ‘Jagters kan nie leeus se geskiedenis skryf nie’
Mantashe klap die sweep
Die ANC-Jeugliga moet die besluit om sy leier, Julius Malema, te skors gehoorsaam, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Donderdag gesê. “Sodra ‘n besluit deur ‘n hoër liggaam geneem is, is dit bindend vir alle laer vertakkings. Of jy nou dink dit is laf of oningelig, dit is ‘n besluit en dit kan nie
Onrus by Impala Plats, Rustenburg
Meer as 100 mynwerkers is by Impala Platinum se Rustenburg-myn in hegtenis geneem Donderdag na gewelddadige betogings, het die Noordwespolisie gesê. “Hulle word aangehou by ‘n plaaslike polisiestasie en die presiese syfer sal bekend gemaak word wanneer die proses voltooi is,” het Brigadier Thulani Ngubane gesê. Ngubane het gesê dat 500 polisielede van oral oord
Malema bly Jeugligapresident tot 2014
ANC-jeugligapresident Julius Malema sal nie uit sy pos verwyder word deur enigiemand nie, behalwe die strukture van die liga, het sy adjunk Ronald Lamola, Donderdag gesê. “Dit is net die interne proses van die ANCYL wat kan besluit of die leierskap van die ANC-jeugliga verkose is of nie,” het Lamola het aan verslaggewers gesê by
DA sê Mulder kort ‘n ‘geskiedenisles’
Die Vryheidsfront Plus-leier, Pieter Mulder moet herinner word aan die “ware geskiedenis” van Suid-Afrika, het die DA gister gesê. “In plaas daarvan om ons geskiedenis te ontken, soos die heer Mulder doen, moet ons alles in ons vermoë doen om te verseker dat mense toegang tot grond kry. Ons moet die foute van die verlede
SA-omgewingsbestuur swakste in Afrika
Suid-Afrika se omgewingsake word gereken as die heel swakste in Afrika, sê mnr Jaco Mulder, VF Plus hoofwoordvoerder oor Water- en Omgewingsake. ‘n Onlangse studie deur navorsers van die Yale- sowel as die Columbia universiteite in die VSA het Suid-Afrika aangewys as een van die lande wat die vinnigste agteruit boer in terme van sy
Kaliforniese minderhede wil RA-verbod omdop
Ondersteuners van regstellende aksie het ‘n Amerikaanse federale appèlhof Maandag gevra om Kalifornië se 15-jaar-oue verbod op RA vir kollegetoelatings ongedaan te maak, nadat ‘n skerp daling in swart, Latino en inheemse Amerikaanse studente by die staat se elite-kampusse waargeneem is. ‘n Paneel van drie regters van die VSA se 9de Rondgaande Hof van Appèl
Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR)
Nes die ANC se Freedom Charter, het sy NDR- beleid onder kommunistiese invloed ontstaan. Volgens die party se document “Building a National Democratic Society” (2010), The Freedom Charter is our vision of the type of society we struggled for and which we seek to build – it is our lodestar. Dit is m.i. belangrik om
