Mynmagnaat se kind ontvoer

‘n Angolese mynmagnaat se 5-jaar-oue seun is deur vier mans by ‘n kerk in Troyeville, Johannesburg, ontvoer, het die polisie Dinsdag gesê.    Die seuntjie is in die sorg van sy oppasser gelaat terwyl beide sy ouers Sondag na Angola gereis het, het kaptein Cynthia Magoai gesê.    Die oppasser het die seuntjie na haar

Lees verder: Mynmagnaat se kind ontvoer

Bennett meen Zim se regstelsel is onafhanklik

Zimbabwe se MDC-opposisiepolitikus Roy Bennett sê die feit dat hy vrygespreek is, bewys dat daar onafhanklikheid binne dié land se regstelsel is. “Ek is baie gelukkig,” het ‘n verligte Bennett aan verslaggewers ná die uitspraak gesê. “Hierdie uitspraak gee hoop dat ons sal terugkeer na geregtigheid en die oppergesag van die reg.” Zimbabwe se hooggeregshof

Lees verder: Bennett meen Zim se regstelsel is onafhanklik

ET se moord was beplan

Eugene Terre’ Blanche se dood was na bewering weens ’n dispuut oor salarisse én vermiste vee in die skuur op die sy plaas beplan, het die Ventersdorp-landdroshof Maandag gehoor. “Hulle het beplan om Terre’ Blanche te vermoor,” het die ondersoekbeampte Ttietsi Mano gedurende die borgverhoor van een van die beskuldigdes, Chris Mahlangu, getuig. “Die man

Lees verder: ET se moord was beplan

‘Ongelukkige’ verslae van geweld tydens Transnetstaking

Dertien mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld en intimidasie Maandag tydens die Transnetwerkers se staking in Durban het die maatskappy gesê. “Die 13, wat op aanklagte van openbare geweld, aanranding en intimidasie in hegtenis geneem is, is tydens ‘n protesaksie wat gewelddadig geraak het, gearresteer, ” het John Dludlu, woordvoerder in ‘n verklaring

Lees verder: ‘Ongelukkige’ verslae van geweld tydens Transnetstaking

15 Transnetbetogers beseer na polisie-optrede

Sowat 15 mense is beseer nadat die polisie met rubberkoeëls op die Transnet-betogers in Durban losgebrand het, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê. Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare 911 het gesê talle mans en vrouens wat by Transnet werk, het Maandag by die Bayheadweg bymekaargedrom om te betoog. “Die groep het oproerig begin raak en het

Lees verder: 15 Transnetbetogers beseer na polisie-optrede

Obama vergeet sy speletjieveldtog

Pres. Barack Obama van die VSA het aan gegra­dueerdes gesê die era van die iPod en die Xbox is nie altyd tot voordeel van die be­vordering van goeie onderrig nie. Dit kom as ‘n verrassing aangesien die president in 2008 dmv videospeletjies sy verkiesingsveldtog gevoer het. Obama het dié stelling gemaak in ’n toespraak voor

Lees verder: Obama vergeet sy speletjieveldtog

Zuma – een jaar op die troon

Die gebruik om ‘n nuwe regeringshoof se prestasies na een jaar te ontleed is dikwels nie baie billik nie. In die geval van pres. Jacob Zuma behoort die billikheidsvereiste nie te geld nie, omdat hy tegnies ‘n voortsetting is van die bewind van dieselfde party. Verder is die komende Fifa-eindtoernooi so ‘n omvangryke gebeurtenis dat

Lees verder: Zuma – een jaar op die troon