‘n Treindrywer is Woensdag afgedank nadat hy R12 miljoen se skade veroorsaak het toe hy teen ‘n goederetrein gebots het, het Metrorail in ‘n verklaring gesê. Die ongeluk het op 2 Januarie plaasgevind. “Die afdanking van die drywer is om die publiek en pendelaars te verseker dat Metrorail se stelsel op streng veiligheidsprosedures, reëls en
Lees verder: Een uit 19 drywers afgedank wat treinongelukke veroorsaak
