Daardie Hugenote-van van die skeidsregter in die Wêreldbeker-rugbytoernooi-eindstryd, het hom nou probleme op die hals gehaal. Franse voel oor Craig Joubert soos Bokondersteuners oor Bryce Lawrence se skokkende partydigheid in die halfeindstryd tussen die Springbokke en die Wallabies voel. Die Franse het Joubert se Wikipedia-profiel ‘n bietjie aangepas nadat die Hane die eindstryd teen die
Wie is die Afrikaner?
Die vraag wie die Afrikaner is, lyk op die oog of maklik. As jy so-iets om die braaivleisvuur vra sal die meeste omstaanders jou ruimtetuig begin soek. As jy sulke vrae begin vra, kom jy heelwaarskynlik van ‘n ander planeet af. Soos ou Dr Bakker van Garies by die venster uitgekyk het toe die matriekdogter
Ek is ‘n Afrikaner!
Die einde van die DA gaan eerskomende Donderdag aanbreek wanneer die DA-koukus ‘n nuwe swart parlementêre leier gaan aanwys. Die swart dame waarmee die media so ingenome is, gaan die einde beteken van die Afrikaner binne die DA. Die leuen wat die DA die afgelope 18 jaar vir ons mense verkondig, se terminale fase het uiteindelik
VF Jeug poets Kruger-beeld
Op 21 Oktober 2011 het die VF Jeug Pretoria en VF Tuks die beeld van die oud ZAR President Paul Kruger skoongemaak. Dié is een van baie aksies waar die VF Jeug, beelde van oud-Boere-Afrikanerleiers gaan skoonmaak. Die projek het juis ook gekom na Paul Krugerdag op 10 Oktober. Deur dié optrede wil die jeug
Tyd vir plaasinvalle is verby, sê Zim-goewerneur
Die goewerneur van die Midlandsprovinsie in Zimbabwe, Jason Machaya, het gewaarsku dat indringers op die plaas van Derek Shaw, een van Zimbabwe se min oorblywende wit melkboere, moet ligloop. Die goewerneur het ook die nuutste vlaag van plaasbesettings veroordeel en gesê: “Die tyd vir plaasinvalle is verby”. Die afgelope week het meer as 200 onwettige
Lees verder: Tyd vir plaasinvalle is verby, sê Zim-goewerneur
Die nuwe gesig van demokrasie
Александр Фильчаков
‘Dis nie asof hy gesê het koelies steel nie’
Twitter was Donderdag in rep en roer oor die “koelie”-woord. Pedi-sprekers het op die sosiale netwerk-webwerf toegesak om te verduidelik dat die woord in Pedi “Indiese” beteken en nie “koelie” nie. Net so beteken amaNdiya in Nguni ook “Indiese”. ‘n Professor van Linguistiek by die Universiteit van die Wes-Kaap, Rajend Mesthrie, het gesê dit is
Duurste bank word duurder
Die bankreus, Absa, wat verlede jaar in die Solidariteit Beweging se eerste bankkosteverslag as een van die twee duurste banke in Suid-Afrika aangewys is, het sy status behou. Boonop het die bankkoste van dié bank se goedkoopste rekening met 8% gestyg terwyl Capitec se bankkoste glad nie vanjaar gestyg het nie. Dít is enkele bevindings
AU sal kantoor in Tripoli open
Die Afrika Unie het aangekondig dat hy Libië se lidmaatskapopskorting, opgehef het. In ‘n verklaring sê die AU daar is besluit dat die oorgangsowerheid in Libië, die land se setel in die organisasie mag opneem. Die AU-vergadering waarop dié besluit geneem is, is gehou vóór die dood van Gaddafi. Die AU sal ‘n kantoor in
ET: Doodshoue
Eugene Terre’Blanche, AWB-leier, het waarskynlik op sy rug gelê toe hy ‘n kapwond aan sy kop opgedoen het, het ‘n patoloog Donderdag in die rondgaande hof op Ventersdorp getuig. Dr. Ruweida Moorad het die wond in detail beskryf en gesê sy glo dit is die eerste wond wat Terre’Blanche in die aanval opgedoen het. “Dit
