Afriforum Jeug se reaksie op die ANC-jeugliga se aandrang dat pres. Paul Kruger se standbeeld van Kerkplein verwyder word, en deur een van Chris Hani, omring van MK—lede vervang word, fokus op die kwessie van waar die vlakke van polarisasie in die land, en in besonder, die jeug staan. Op dieselfde dag as waarop Afriforum
Ag dankie vir dié ‘navorsing’!
Wat ‘n voorreg was dit nie as belastingbetaler om drie en ‘n half miljoen rand op te dok vir die Sentrum vir die Studie van Geweld en Geregtigheid (SSGG) se sogenaamde studie na die oorsake van geweldsmisdaad nie. In dié sogenaamde studie maak die sogenaamde navorsers ‘n aardskuddende, verbysterende, ongehoorde gevolgtrekking: Geweldsmisdaad is toe te
Fisiologie van misdaad
Dit is dié week internasionaal bedrogweek. ‘n Internasionale instansie van gesertifiseerde bedrogondersoekers meen tot 5 % van ondernemings wêreldwyd se omset word deur bedrog gesteel. Met ‘n bekende politieke kommentator wat dié week hardop gemeen het korrupsie in Suid-Afrika het endemies geword, sou dit glad nie onvanpas wees dat Suid-Afrika bietjie hierop fokus nie. Trouens,
Misdaadverslag ‘n teleurstelling
“Die lang verwagte verslag deur die Sentrum vir die studie van Geweld en Versoening oor die ondersoek na die redes vir die wreedheid van geweldsmisdade, is ‘n teleurstelling, sê niks nuut nie en was ‘n vermorsing van belastinggeld,” sê mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus. ”Die verslag spreek geensins die
Met ‘n Aprilgek-grap gevang?
Op 1 April vanjaar het die regering litigasie vrygespring deur ‘n ooreenkoms met Vrystaat Landbou te onderteken. Aan die hart van hierdie ooreenkoms was ‘n onderneming dat veral die Lesothogrens voldoende beskerm sal word sodat landboubedrywighede in vrede, en veilig voortgesit kan word. Na ‘n volgehoue stroom vee- en weidingdiefstalle en selfs lewensverlies, is verskeie
Zim-ekonomie loop klopdisselboom
Zimbabwe se ekonomie sal vir die tweede agtereenvolgende jaar in 2010 groei as gevolg van positiewe beleid en sterk kommoditeitspryse, het die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) gister gesê, terwyl die organisasie ‘n beroep doen vir meer hervormings om die herstel te onderhou. Die land se ekonomie, wat deur hiperinflasie van 500-miljard persent in 2008 geteister
Wanneer korrupsie endemies word
“Suid-Afrika het die punt bereik waar korrupsie endemies geword het.” Hierdie harde woorde is deur prof. André Duvenhage, bekende politieke kommentator van die Pukke op RSG se program, Kommentaar gebruik. Dit staan in die konteks van die nuus dat die Britse Accountancy and Actuarial Discipline Board (AADB) weer met ‘n fyn kam na aspekte van
Tegnologie, kommunikasie en die natuur
Moderne kommunikasie het so vanselfsprekend geword dat die samelewing daarop staatmaak. Onder die gebruike van die internet is elektroniese bankdienste, ouers wat met hul kinders oorsee gesels en werkgewers wat baie aan kantoorhuur bespaar deur personeel van hul huise af te laat werk. So afhanklik het die samelewing hiervan geword, dat ‘n diensverskaffer wat gereeld
Nog meer van dieselfde asseblief!
Ons het onlangs die geleentheid gekry om die Audi A4 2.0 TFSi Quattro onder hande te neem. Nou as jy al enigsins enige van VWSA of Audi SA se voertuie gery het, sal jy sommer dadelik tuis voel. Dit is ‘n baie goeie ding, maar aan die ander kant hou ‘n ou soos ek van
Splinternuwe Volkswagen Touareg spog met blou tegnologie!
Die groot nuus verlede maand was die bekendstelling van die splinternuwe Volkswagen Touareg. Nou spog die groot Volksie ook met ‘n wêreldbekende Volkswagen-gesig wat op al die nuwegenerasie- VW-produkte pryk. Skoner lyne en ‘n baie meer vriendelike gesig met sagte rondinge en nuwe ligte voor en agter. Die groot nuus egter is die nuwe enjintegnologie
Lees verder: Splinternuwe Volkswagen Touareg spog met blou tegnologie!
