By die eerste kennismaking van minister Pik Botha met Wynand du Toit, na sy vrylating, het die Minister aan Du Toit ‘n pennie/stuiwer gegee. Dit is na analogie van die Bybelse beeld van twee mossies vir ‘n stuiwer. Du Toit is toe vrygelaat – ja uitgeruil – vir die Nederlander, Klaas de Jonge. My vermoede
DA-, OD-lede loop oor na VF Plus
‘n Aantal sleutelrolspelers van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate in Gauteng is vandag amptelik deur die VF Plus in hul nuwe politieke tuiste verwelkom. Mnr. Christo Smith het kort voor die OVK se afsnytyd vir die nominasie van kandidate as sittende raadslid van die DA in Midvaal bedank en hom by die VF Plus
Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur
Dié week het baie lugtige inwoners van Rome na die buitewyke uitgewyk – spesifiek die dag waarop ‘n profeet jare gelede voorspel het ‘n dodelike aardbewing sou dié stad tref. Dié “profeet” is al tien jaar gelede oorlede, en hoewel seismoloë die versekering gegee het dat daar niks buitengewoon te wagte is nie, wou sommige
Lees verder: Profete voorspel dodelike aardbewings vir Rome en Taiwan – maar Spanje loop deur
Tegnologie vir kommunikasie
Elke generasie benut die tegnologie van sy tyd om sy boodskap oor te dra. Is dit ‘n boodskap waaroor die ondersteuners sterk voel, word die voorpunt van tegnologie dikwels aangewend… Die Amerikaanse gehaltekoerant, die Christian Science Monitor, bekyk in ‘n onlangse artikel die nuutste verwikkelinge oor hoe mense maak wat vir ‘n saak veg om
Generasies
купить воронеж сверлалобановский александр биография
Verkiesingsprojeksies
As alle opposisiekiesers gaan stem en groot getalle ANC-kiesers wegbly van die stembus, kan sekere metrorade en enkele plaaslike rade deur koalisies van opposisiepartye regeer word. Onrealistiese voorspellings deur politieke partye mag kort termyn voordeel inhou, maar maak dat opposisiekiesers wat na die uitslae teleurgestel is, anti-politiek en apaties in die toekoms word. Van die
‘Nasionalisering is nie ANC-beleid’
President Jacob Zuma het die versekering gegee dat die ANC nie die landelike armes in die steek sal laat nie, het die SABC Woensdag berig. Zuma het volgens die SABC ook vroeër beklemtoon dat nasionalisering nié ‘n ANC-beleid is nie. Hy het gereageer op die besorgdhede van sakemense, veral boere, oor die ANC-Jeugligaleier, Julius Malema,
DA se voortvarendheid boemerang
Die broosheid van die samewerking tussen die DA en die OD was vandag duidelik deurdat die Kaapstad-metroraad nie die begroting vir 2011/12 kon goedkeur nie. Die begroting is nie goedgekeur nie omdat alle aanduidings daar was dat ontevrede OD-raadslede daarteen sou stem. Wat die gebeure meer sensitief maak is die feit dat die DA tans
Nuwe grondeise gaan landbou verwoes
Die minister van grondsake en grondherverspreiding Mkwinti gaan blykbaar die regering vra om swartes wat hulle grond voor 1913 verloor het se eise toe te laat. Beeld het vanmôre ‘n berig daaroor: Staat wil grondeise heropen. Die wet van 1913 het die reg van swartes om grond te besit in Suid-Afrika beperk – ‘n wet wat na
Tweepartystelsel se slaggate
In die aanloop tot volgende week se munisipale verkiesing is die gedagte aan ‘n tweepartybedeling ‘n paar keer genoem – ook in kringe wat van beter behoort te weet. Die versugting aan ‘n tweepartybedeling is in hooftrekke gebore uit ‘n versugting om op die gouste wyse die ANC se beergreep op die Suid-Afrikaanse politiek te
