Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

‘n Tweede ontgroeningsvideo het aan die Universiteit van die Vrystaat opgeduik, hierdie keer met wit studente as die “slagoffers”. Dit toon vier wit studente by die oorwegend swart Villa Bravado-manskoshuis op wie water gegooi word. Hulle word aangesê om op een been te staan en later as vloerlappe deur swart studente op die vloer rondgetrek.

Lees verder: Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

Kinderpornografie neem toe

Die verspreiding van kinderpornografie as gevolg van tegnologie en die internet groei vinniger as wat dit gekeer kan word, het die Amerikaanse departement van justisie Maandag in ‘n verslag gesê. Volgens die prokureur-generaal Eric Holder het die verspreiding an kinderpornografie, die hoeveelheid foto’s wat aanlyn gestuur word en geweld teen kinder-slagoffers toegeneem. “Tragies genoeg is

Lees verder: Kinderpornografie neem toe

Ondersoek na Cele gevra

Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om die Departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir ‘n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek. “Die feit dat die DOW nou bevestig dat die huurkontrak gesluit is deur die DOW op versoek en na evaluering deur die

Lees verder: Ondersoek na Cele gevra

Tweede verminkte lyk duik op in Villiersdorp

Die klein gemeenskap van Villiersdorp is hewig ontsteld ná die ontdekking van ‘n verminkte lyk in die omgewing van hierdie week.  Die lyk, waarvan sekere liggaamsdele en interne organe ontbreek, is Woensdag ontdek op ‘n plaas in die omgewing. Die kop, bors en hande sook organe is verwyder. Polisie vermoed dat die lyk dié van

Lees verder: Tweede verminkte lyk duik op in Villiersdorp

Polisie skiet seun dood

Twee Vrystaatse polisiemanne word vir moord ondersoek nadat hulle glo ‘n 16-jarige seun doodgeskiet het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat Maandag gesê.  Volgens Moses Dlamini, OK-woordvoerder, het die twee konstabels Saterdag glo na Chris Hani Park gery om vir ‘n vermeende aanvaller te soek. Die verdagte het glo weggehardloop toe hy die polisie sien. Daar word

Lees verder: Polisie skiet seun dood

UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo

Die VF Plus-jeug in die Vrystaat het vandag met skok gereageer oor die nuutste diskriminerende ontgroeningsvideo wat by die Universiteit van die Vrystaat die lig gesien het.  In hierdie video word die ontgroening van wit huiskomitee-lede in Huis Villa Bravado gewys.  “Die VF Plus-jeug veroordeel die UV-bestuur vir die wyse waarop hul hierdie aangeleentheid hanteer het

Lees verder: UV moet konsekwent optree oor ontgroeningsvideo