Wittes se plakkers oorskadu moord op blanke

“6 Wittes” plak Mandela se naampie toe en haal SABC-nuus. Nog `n blanke word egter vermorsel en beland agter in die koerantjies… Dan wonder ons hoekom raak die lae-klas-wittes so aggresief dat hulle naambortjies toeplak en ondersoek word vir terrorisme… En Abel Malan die professor se kop van sy lyf probeer afslaan …en dan in

Lees verder: Wittes se plakkers oorskadu moord op blanke

Aanbring van plakkers gelyk aan ‘openbare geweldpleging en ernstige saakbeskadiging’

Die president van die Verkennersbeweging, mnr. Ben Geldenhuys, het gister tesame met vyf ander lede van die organisasie in die Pretoriase landdroshof verskyn, nadat hulle Sondagaand in hegtenis geneem is vanweë plakkers wat op naamborde in Nelson Mandelarylaan, Pretoria, geplak is. Geldenhuys (38) en mnr. Jan Beyers (31), die tesourier, asook mnre. Ewald Graefe (30),

Lees verder: Aanbring van plakkers gelyk aan ‘openbare geweldpleging en ernstige saakbeskadiging’

Joernaliste moenie agente wees nie

Dit blyk uit die Murdochsaak (VK) dat joernaliste van hierdie media-empire onder meer deur telefoonafluistering en noue bande met die Britse polisie private en vertroulike inligting bekom het om ook politieke doelwitte te dien. Toe Murdoch besluit het dat Brown van die Arbeidersparty polities “geëlimenteer” moes word, is skadelike inligting aangaande hom en sy saketransaksies

Lees verder: Joernaliste moenie agente wees nie

‘Maak jou klaar, ek gaan jou slaan!’

Die legendariese Boere verkenner Daniël Johannes Stephanus Theron en stigter van die Theron Verkenningskorps (TVK), voorloper van die SA Weermag se gedugte verkennersafdeling, is op 9 Mei 1872 in ‘n Kaaps-Hollandse woning op Tulbagh gebore. Dié huis in Kerk Straat 21 is in 1973 gerestoureer en is een van die verklaarde gedenkwaardighede op die dorp.

Lees verder: ‘Maak jou klaar, ek gaan jou slaan!’

Lesers se goedgelowigheid het perke

Daar is ‘n les in die mediabom wat Brittanje geskud het, ook vir Afrikaners. Die hele kwessie het nie soseer net die onetiese gedrag deur ‘n paar joernaliste en redakteurs aan die kaak gestel nie. Dit het eerder getoon tot watter mate ‘n konsentrasie van korporatiewe invloed tot skandelike korrupsie, wanpraktyke en misbruik van invloed

Lees verder: Lesers se goedgelowigheid het perke

Ses wat Mandela-naamborde toeplak, vas

Ses mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering plakkers gebruik het om aanwysingsborde in Pretoria van Nelson Mandela Rylaan tot Clive Derby-Lewis Rylaan te verander, het die polisie Maandag gesê. Volgens lt. kol. Tshisikhawe Ndou is die ses mans Sondagaand op kringtelevisie in Nelson Mandela Rylaan in Sunnyside betrap. “Die polisie het hul na

Lees verder: Ses wat Mandela-naamborde toeplak, vas

Man wat Murdoch sink, dood aangetref

Sean Hoare, die verslaggewer wat bewerings oor die berugte News International-afluisterskandaal aan die kaak gestel het, is dood gevind. Volgens die polisie is Hoare se dood by sy huis in Engeland nie verdag nie en word geen gemene spel vermoed nie, het Brittanje se Press Association-nuusagentskap berig. Twee gesiene polisiehoofde moes reeds bedank weens die

Lees verder: Man wat Murdoch sink, dood aangetref

ANC staan byna op 1 miljoen lede

Die ANC is binne trefafstand van sy teiken van een miljoen lede voordat dié party volgende jaar sy honderdste bestaansjaar vier, het President Jacob Zuma Maandag gesê. Die party se ledetal staan op die oomblik op 914 852 – ‘n groei van 198 057 lede sedert September verlede jaar, toe die party ‘n amptelike ledetal

Lees verder: ANC staan byna op 1 miljoen lede

Genl Magnus Malan oorlede

Magnus Malan, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse weermag en oud-minister van verdediging, is tuis oorlede. “Generaal Magnus Malan het vroeg vanoggend [Maandag] by sy huis gesterf. Hy word oorleef deur sy vrou, sowel as drie kinders en nege kleinkinders,” het sy familie in ‘n verklaring gesê. Dit is nie bekend hoe hy gesterf het nie.

Lees verder: Genl Magnus Malan oorlede