Paleontoloë het die wysheid dat Afrika die enigste wieg van die mensdom is, met 'n reeks skitterende paleotologiese ontdekkings die nekslag toegedien. Hulle het 'n aantal menslike oerskedels ontdek, twee uur van die Georgiese hoofstad Tbilisi, wat daarop dui dat daar 'n Eurasiese verhaal in die lang evolusionêre ketting is. Die skedels, kakebene en fragmente
Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder
Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing bewys. Die verslag getiteld Fewer Emitter, Lower Emissions, Less Cost, het bevind dat gesinsbeplanning as
Lees verder: Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder
Semenya sal in November haar geslag weet
Suid-Afrika se vroue 800m wêreldkampioen sal in November weet of die atletiekowerhede haar as 'n man of 'n vrou beskou. "In beginsel sal die saak rondom 20 November voor die uitvoerende raad verskyn. Niks sal voor dit bekendgemaak word nie," het Pierre Weiss, sekretaris-generaal van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, IAAF, aan AFP gesê. "Dit
‘n Gesprek oor ras en ‘n briljante film.
Craig Bodeker is 'n jong onafhanklike filmmaker, en dit het alles begin net ná die verkiesing van pres. Obama en die daaropvolgende oproep onder neo-liberale vir n gesprek oor ras in Amerika. Bodeker het onmiddellik 'n paar dollars geleen, aan 'n paar vrae gewerk, 'n film span bymekaar gesit en die strate van Denver, Colorado
Terreurgroep dreig aandelemarkte
Griekse militante van die groep Rewolusionêre Stryd het Donderdag gedreig om mense op die aandelemark aan te val. Rewolusionêre Stryd blameer die ekonomiese krisis op diegene wat betrokke is by die effektemark en het verantwoordelikheid aanvaar vir verlede week se bomaanval by die Atheense effektebeurs. Panayotis Stathis, ‘n polisiewoordvoerder, sê dié onwettige groep se eise
Nege lewens…
фальшкаминДанильченко Юрий Брониславович компромат
NVG wankel onder personeeltekort
Die Nasionale Vervolgingsgesag, NVG, sukkel weens 'n reuse personeeltekort om die mas op te kom. "'n Tekort aan ervare lede plaas 'n demper op die effektiewe en doeltreffende vervolging van misdadigers," lui die NVG se jaarverslag. The Star het Donderdag berig dat dié verslag ook die werkstoestande by howe kritiseer en sê die slegte werkstoestande
Telkom kla omdat duif internet wen
Telkom sê dis nie hulle skuld dat Winston die duif vinniger is as The Unlimited se internetkonneksie nie. “Telkom wil dit net duidelik maak dat ons nie vir die maatskappy se stadige konneksie geblameer kan word nie,” het Troy Hector van Telkom aan die media gesê. “Ons het al baie voorstelle aan die spesifieke maatskappy
Kanada wil asiel terugtrek
Die Kanadese minister van immigrasie, Jason Kenney, is hof toe om die uitgeweke Brandon Huntley se vlugtelingstatus te laat hersien. Sy regsverteenwoordiger, John H Simms, het die federale hof gevra om die saak weer aan te hoor en die vorige uitslag nietig te verklaar. "Die tribunaal het sy besluit op 'n verkeerde feit gebaseer sonder
Mesopotami? – die regskode van Hammurabi
Tydskaal van die wêreld se oudste wette
- 2350 v.C. Urukagina se wette
- 2050 v.C. Ur-Nammu se wette
- 1700 v.C. Hammurabi se wette
- 1300 v.C. Die Tien Gebooie
Voorwoord byHammurabi se regskode
Wanneer Anoe1 die Verhewene, Koning van die Anoennaki, en Bel2, die heer van Hemel en aarde, wat die lot van die land bepaal, wys Mardoek3, die oppermagtige seun van Ea4, God van regverdigheid, heerser oor aardse mense, en verhoog hom onder die Igigi5, hulle het Babilon op sy roemryke naam geroep, dit groot gemaak op aarde, en 'n ewige koninkryk daar vestig, waarvan die onderbou so stewig soos dié van die hemel en aarde gelê is; daarna het Anoe en Bel my, Hammurabi op die naam geroep, die verhewe prins, wat God gevrees het, om 'n bewind van regverdigheid in die land tot stand te bring, om die goddelose en die kwaaddoeners te vernietig; sodat die sterke nie die swakke skade kon berokken nie; sodat ek oor die swartkopmense kon heers soos Sjamasj6, en die land verlig, om die welstand van die mensdom te bevorder.