‘n Uitbraak van cholera in Kameroen het reeds 155 mense se lewens geëis. Volgens die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) is daar sedert die uitbraak in Mei vanjaar 2 000 gevalle van cholera aangemeld. Dit is die ergste uitbraak van dié siekte sedert 2004. Die vrees ontstaan dat dié uitbraak na buurlande soos Nigerië, Tsjad
Swart aanvallers slaan man met panga dood
‘n 46-jarige man is dood toe vyf swart verdagtes hom aangerand het nadat hulle toegang verkry het tot sy kleinhoewe buite Tzaneen, het die polisie in Limpopo Woensdag gesê. Volgens lt. kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het die verdagtes balaklawas gedra en die eienaar Dinsdagaand by die hek van die hoewe ingewag. “Hulle het die slagoffers
Inwoners van Lenasia ontstoke ná drie sterf
Drie mense, insluitende ‘n sekuriteitswag, is Woensdag dood tydens ‘n skietgeveg in Lenasia, het die polisie in Gauteng gesê. “Twee sekuriteitswagte het die gebied gepatrolleer toe hulle op vier swart verdagtes in ‘n motor afgekom het,” het insp. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, gesê. Die swart mans het op die sekuriteitswagte losgebrand en een doodgeskiet. “Die ander
Ground Zero
харьков купитьДанильченко Юрий Харьков
NY vies oor moskee by Ground Zero
Sommige busse in New York sal advertensies dra wat teen planne betoog om ‘n moskee op Ground Zero waar die Twin Towers op 11 September 2001 deur Al Kaida verwoes is, op te rig, het die stad se vervoerowerhede Woensdag gesê. Die advertensies vra hoekom die moskees juis daar gebou moet word en wys ‘n
Motorbedryf staak
Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa, Numsa, het Woensdag begin staak. Volgens Harry Gazendam, woordvoerder van die motorvervaardigers se werkgewersorganisasie, Ameo, gaan sowat 18 000 werkers in die motorbedryf deur dié staking geraak word. Dié staking gaan motorvervaardigers soos Nissan, Toyota, Ford, Volkswagen, BMW, Daimler en General Motors raak. Dit kom
Opvoedkundige instellings of oorlogsone?
Belastingbetalers, ouers en beursinstansies dok baie op om studente by instansies van hoër onderwys vir die toekoms voor te berei. Tog is universiteite dikwels ook die broeiplek van allerlei vorme van gesagsuitdaging. Baie lande, soos Spanje en Frankryk, het al met studente-onluste te kampe gehad. Suid-Afrika het ook reeds sy kwota gehad, en al te
Nigerië koop 3 stralers, bedel vir elektrisiteit
Nigerië se regering sal drie nuwe straalvliegtuie vir die president van dié land koop, het amptenare Woensdag gesê. Die aankondiging is gemaak terwyl dié olieryke land skenkings vra om elektrisiteit aan sy inwoners te kan verskaf. Die maatskappy Dassault Aviation van Frankryk sal twee Falcon 7x vliegtuie verskaf terwyl Gulfstream Aerospace Corporation van die VSA
Lees verder: Nigerië koop 3 stralers, bedel vir elektrisiteit
Malema se gewildheid taan
Die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, se gewildheid het oor die afgelope ses tot sewe maande aansienlik afgeneem, het ‘n meningsopname getoon. Die TNS-meningsopname het sowat 2000 volwassenes in sewe groot stede genader en bevind dat Malema se gewildheid met ‘n derde afgeneem het. Die meeste was van mening dat dié omstrede jeugleier nie
Sport in politiek of handskoenkamerade?
Nadat oud-Polisiekommissaris Jackie Selebi 15 jaar gevangenisstraf opgelê is, is in sommige kringe sinies opgemerk sy grootste oordeelsfout was om gesien te word as iemand wat hom in die Mbeki-kamp bevind. Toe die land nie meer Mbeki se oordeel vertrou nie, het Selebi se doppie geklink. Nou word berig dat ANC-parlementslede woedend is omdat SASKOK
