одежда для спортивной гимнастики для девочекДанильченео
DA onderskryf Vryheidsmanifes
“Ons onderskryf die Vryheidsmanifes [Freedom Charter] net soos die ANC,” het Zille tydens ‘n onderhoud hierdie week gesê. “Baie van die bepalings van ons Grondwet, soos die reg op waardigheid en sosio-ekonomiese regte, is vervat in die Vryheidsmanifes. Ons glo ook dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon..” Zille verwerp die idee dat die
Staak minerale-uitvoere en vat grond: Malema
Die regering moet ophou om rou grondstowwe uit te voer sodat die totstandkoming van industrieë om dit plaaslik te verwerk, aangemoedig kan word, het Julius Malema, ANC-Jeugligaleier, Donderdag in Pretoria gesê. “Met groter staatsbeheer en -deelname en die eienaarskap van minerale hulpbronne, sal ons nasionale begroting die kapasiteit hê om vergroot te word en sodoende
Busse aan die brand gesteek
Pendelaars wat kwaad is oor die gebrek aan openbare vervoer, het Donderdag twee busse in Rustenburg aan die brand gesteek, het die polisie in Noordwes gesê. Volgens kapt. Adele Myburgh was pendelaars ongelukkig omdat daar nie genoeg busse was om hulle huis toe te neem nie. “Twee busse het heeltemal afgebrand en een is met
Polisiegeweld groei onrusbarend
Die aantal mense wat jaarliks deur die polisie doodgeskiet word, het bykans verdubbel sedert Susan Shabangu in 2006 polisielede aangemoedig het om te skiet om te dood. Gareth Newham, hoof van die misdaad-en-justisie-program by die Instituut vir Sekerheidstudie, het gister dié onrusbarende inligting bekend gemaak na aanleiding van onlangse voorvalle van polisiehardhandigheid. Lees verder. купить
DA, ANC wil Afrikanergeskiedenis vernietig
Die geheimsinnige verwydering van ‘n borsbeeld van dr H F Verwoerd voor die biblioteek van Meyerton deur die DA, gedurende die nag van 4 Mei 2011, laat ‘n wrang smaak. Dit, veral gesien dat die borsbeeld reeds sedert 1970 daar staan en ook daar bly staan het toe die ANC die Midvaalraad van 1995 tot 2000 beheer
DA verwyder Verwoerd-standbeeld
“Die DA kan nie die geskiedenis van Suid-Afrika verander deur standbeelde te verwyder nie,” was die reaksie van dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, na die verwydering van dr. Verwoerd se standbeeld in Midvaal. “Die argument behoort nie te wees of jy met ‘n individu uit ons geskiedenis saamstem of nie, maar of dit deel van
Aksie by die Withuis
светильники для детскойпрокурор Фильчаков
CIA erken dat Obama en volgelinge nie hele aanval gevolg het nie
Leon Panetta, direkteur van die CIA, het erken dat daar ‘n 25-minute stilte tydens die aanval op Bin Laden se blyplek was waartydens die lewendige uitsending van die kameras wat op die helms van die Amerikaanse spesiale magte gemonteer was, afgesny is. ‘n Foto wat vrygestel is deur die Withuis wys die president en sy
Lees verder: CIA erken dat Obama en volgelinge nie hele aanval gevolg het nie
Geen teken van Osama nie
Foto’s wat sowat ‘n uur na die Amerikaanse aanval op Osama bin Laden se tuiste in Abbottabad in Pakistan geneem is, toon drie dooie mense wat in poele van bloed lê, maar geen wapens nie. Nie een van die dooie mans is Osama nie. Die foto’s, geneem deur ‘n Pakistani sekuriteitsbeampte, toon twee manne geklee
