Die aantal mense wat jaarliks deur die polisie doodgeskiet word, het bykans verdubbel sedert Susan Shabangu in 2006 polisielede aangemoedig het om te skiet om te dood.
Gareth Newham, hoof van die misdaad-en-justisie-program by die Instituut vir Sekerheidstudie, het gister dié onrusbarende inligting bekend gemaak na aanleiding van onlangse voorvalle van polisiehardhandigheid.
Lees verder.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.