Dr. Dan Roodt in sy hoedanigheid as president van die Pretoria-PEN-skrywersorganisasie neem tans deel aan ‘n belangrike kongres oor Afrikaletterkunde wat in Kaïro deur die Egiptiese regering aangebied word. In sy voordrag aan die kongres het dr. Roodt klem gelê op die aard van die Afrikaanse letterkunde as ‘n unieke nasionale letterkunde in Afrika wat
Voorlopige repliek op my kritici
Inleiding Ons Boere het ‘n beskrywing vir ‘n chaotiese toestand. Ons noem dit ‘n kraaines – julle weet as ‘n tou so gekoek het dat jy sukkel om al twee punte te kry, of te probeer kop of stert uitmaak hoe om die ding te “ontkoek”. Om jouself in die Afrikanerpolitiek en die soeke na
Plaasmoorde: Pleistertjie vir die eina
“Seblief, pleistertjie vir die eina.” So het die tweejarige Anri van Rooyen gevra na sy deur dieselfde koeël wat haar pa verlam het, in die maag getref is. Haar ouers het eers besef sy is ook gewond toe sy die pleistertjie vra. Enkele dae later het Anri gesterf. Nie ver van Heilbron waar Anri geskiet
Annelie Botes, Leopold Scholtz en Willemien Potgieter
Saam met enige regdenkende blanke het ek nie die woorde om my woede en afgryse oor die rassistiese gru-moord op die driejarige Willemien Potgieter en haar ouers uit te spreek nie. Nie net sal ek graag met my kaal hande die sub-menslike drek wat die moord gepleeg het welverdiend die ewigheid in wil help nie,
Lees verder: Annelie Botes, Leopold Scholtz en Willemien Potgieter
Howe, grondwet en die middelgrond wat knor
Op een dag het twee howe baie gedoen om vertroue in die regbank ‘n paar kerwe op te stoot. In die een saak het die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen die verbod op die sing van die liedjie, Skiet die Boere, nie op die teerpad beland nie. Hoewel uitspraak eers volgende jaar
ANC wil volksmoordliedjie ‘met beperkings’ sing
Die ANC se advokaat, Gilbert Marcus, argumenteer tans in die Johannesburgse hooggeregshof dat die ANC die volksmoordliedjie “Skiet die Boer… met beperkings” wil sing. Blykbaar wil die ANC dit nie gedurig sing nie, maar slegs by sekere geleenthede. Voor die aanvang van die verhoor het lede van PRAAG ‘n betoging teen Afrikanervolksmoord gehou wat ook
Lees verder: ANC wil volksmoordliedjie ‘met beperkings’ sing
Skrap Versoeningsdag?
Op die vooraand van Desembermaand is daar besonder baie ooreenkomste met die geskiedkundige aanloop tot die Gelofte en die Slag van Bloedrivier. Onder die interessante vrae is of die grondwet van sy funderingsideale gestand gaan doen, en of dit soos die Retief-Dingaantraktaat by beendere in die wind en weer gaan verweer? Die historiese Bloukrans- en
Kom ons begin die pad na vryheid
Ek lei af uit die kommentare en bydraes van lesers op Praag, dat dit tyd geword het om die pad te begin stap, om die Afrikaner en blanke in die algemeen se vryheid te herwin. Laat ons reguit en eerlik wees met mekaar, dat hierdie pad nie maklik gaan wees nie, en dat ons baie
Annelie Botes se faux pas oor swartes
Verlede week het ‘n rubriekskryfster vir Die Burger en Volksblad, Annelie Botes, in ‘n Rapport-onderhoud gedurf waag om die politiek-inkorrekte mening te lug dat sy nie van swartes hou nie. Sy moes van beter geweet het, en besef het dat as Naspers-werknemer, en gegewe die siek, siek prioriteite van die kranksinnige politieke korrektes, sy geen
PRAAG-aksie teen volksmoord by Johannesburgse hooggeregshof
PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) nooi die media uit na die hofsitting Maandag 29 November 2010 waar die ANC verlof tot appèl vra om die liedjie “Skiet die Boer” aan te hou sing. ‘n Aantal PRAAG-lede sal T-hemde dra met boodskappe aan internasionale leiers rondom Afrikanervolksmoord en die aanhitsing daartoe deur die ANC en sy ondersteuners.
Lees verder: PRAAG-aksie teen volksmoord by Johannesburgse hooggeregshof
