Brande dood 34 mense in Kwazulu-Natal

ImageTen minste 34 mense het doodgebrand in die brande wat die afgelope naweek in noordelike KwaZulu-Natal gewoed het, volgens die KwaZulu-Natalse gesondheidsdepartement.

Lees verder: Brande dood 34 mense in Kwazulu-Natal

Patrice Motsepe wil in Zim betrokke raak

Die gediversifiseerde mynbougroep African Rainbow Minerals oorweeg tans 'n aantal platinumgeleenthede in Zimbabwe.

Lees verder: Patrice Motsepe wil in Zim betrokke raak

VSA ontken burgerlike ongevalle

Die VS-geleide koalisie in Irak sê dat sy ondersoek na 'n omstrede missielaanval waarin 90 burgerlikes na bewering dood is, het bevind dat slegs 7 nie-vegtendes dood is.

Lees verder: VSA ontken burgerlike ongevalle

Suid-Afrika en Venezuela teken olieverdrag

Suid-Afrrika en Venezuela het 'n sleutel-energietransaksie beklink. Thabo Mbeki en die Venezuelaanse president Hugo Chavez het dit strategiese samewerking genoem.

Lees verder: Suid-Afrika en Venezuela teken olieverdrag

Suid-Afrikaanse vlie?nier in DRK dood

'n Suid-Afrikaanse vlieënier van 'n Beechcraft-vliegtuig het gister tydens 'n storm in die Demokratiese Republiek van die Kongo neergestort.

Lees verder: Suid-Afrikaanse vlie?nier in DRK dood

Finland gee raad oor Russies-Duitse gaspyplyn

Een van Finland se mees ervare politici, Paavo Lipponen, is gehuur om die pos van konsultant vir die omstrede Nord Stream-projek te vul.

Lees verder: Finland gee raad oor Russies-Duitse gaspyplyn

Droogte bedreig miljoene in Ethiopi

Image

Nog hongersnood in Ethiopi?

'n Verwoestende droogte het 75 000 Ethiopiese kinders onder die ouderdom van vyf ondervoed gelaat.

Lees verder: Droogte bedreig miljoene in Ethiopi