Ons vermoë om onbeperk rond te beweeg met skootrekenaars, selfone en ipods word hoofsaaklik beperk deur die batteryleeftyd van die apparate. Marin Soljačić, 'n navorser van die Tegnologie Instituut van Massachusetts wil hierdie hindernis uit die weg ruim deur draadlose elektrisiteit te verskaf.
Die einde van die elektriese koord
Ons vermoë om onbeperk rond te beweeg met skootrekenaars, selfone en ipods word hoofsaaklik beperk deur die batteryleeftyd van die apparate. Marin Soljačić, 'n navorser van die Tegnologie Instituut van Massachusetts wil hierdie hindernis uit die weg ruim deur draadlose elektrisiteit te verskaf.

Moeletsi Mbeki, die broer van president Thabo Mbeki, voorspel megakonflikte as gevolg van die regering se oopgrensbeleid teenoor buitelanders. Hy het gepraat by 'n seminaar wat deur die Instituut vir Sekerheidstudies gehou is en die regering vir die onlangse geweld geblameer.
Die konglomeraatmaatskappy Lonrho het aangekondig dat dit 'n buitengewone diamant van 18.39 karaat by sy Schmidtsdriftmyn in Suid-Afrika ontdek het.