Staat moet eienaarskap van strategiese bedrywe vergroot

Die ANC se Mangaung verkiesingskonferensie in Bloemfontein het die Nasionale Ontwikkelingsplan as ‘n langtermyn ekonomiese strategie vir die land onderskryf. Die konferensie het ook voorstelle onderskryf dat die staat se mynmaatskappy versterk moet word en ‘n staatsbank gestig word. Verwysings na nasionalisering is egter vervang deur ‘n oproep op die staat om sy eienaarskap van

Lees verder: Staat moet eienaarskap van strategiese bedrywe vergroot

Vroue sal helfte van ANC-komitee uitmaak

Die ANC sal Donderdag die lede van sy nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) by die verkiesingskongres in Bloemfontein aankondig. Die komitee, wat uit 80 lede bestaan, sal na verwagting senior lede soos Lindiwe Sisulu, asook junior lede soos Buti Manamela van die Kommunistiese Jeugliga insluit. Die helfte van die komitee sal uit vroue bestaan volgens

Lees verder: Vroue sal helfte van ANC-komitee uitmaak

Zuma, Ramaphosa lei

President Jacob Zuma is Dinsdag by die ANC se konferensie in Mangaung met ‘n oorweldigende meerderheid as leier vir nog ‘n termyn verkies. Jessie Duarte is onbetwis in die posisie van adjunksekretaris-generaal herverkies. Zuma het sy teenstander, Kgalema Motlanthe, met 2 983 stemme teen 991 stemme geklop. ‘n Totaal van 3 977 afgevaardigdes het gestem.

Lees verder: Zuma, Ramaphosa lei

Outa oorweeg appèl teen e-tol-uitspraak

Die Outoriteit Teen Stedelike Tol (Outa) sal Vrydag besluit of hy gaan appelleer teen ‘n beslissing van die hooggeregshof dat die omstrede e-tolstelsel inderdaad sal voortgaan. “Ons het die uitspraak nagegaan en ons sal môre (Vrydag) met ons regsspan vergader om die pad vorentoe te bespreek,” het Wayne Duvenhage, voorsitter van Outa, Donderdag gesê. “Ons

Lees verder: Outa oorweeg appèl teen e-tol-uitspraak

Le Cordeur en Jeffreys oor Afrikaans

Michael le Cordeur is tans die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad. Onlangs was hy saam met Henry Jeffreys, oudredakteur van Die Burger, in Nederland om Afrikaans se saak aan die politici te stel. Nog twee Suid-Afrikaners, Flip Buys en Koos Malan, was om dieselfde rede daar. In Die Burger (18 Des, p 15) is die

Lees verder: Le Cordeur en Jeffreys oor Afrikaans

Ramaphosa-benoeming: Joernalis bedank

‘n Politieke redakteur van die Independent-koerantgroep het bedank ná ‘n berig in The Star dat die sakeman Cyril Ramaphosa ‘n benoeming vir adjunkpresident van die ANC geweier het. “Ek het nie gehelp om die storie te skryf nie,” het Gaye Davis Dinsdag gesê. “Ek het egter Sondagaand inligting van mnr. Ramaphosa ontvang – wat die

Lees verder: Ramaphosa-benoeming: Joernalis bedank

Regses aangekla oor sluipmoordplan

Vier mans is Dinsdag van hoogverraad aangekla oor ‘n beweerde komplot om tente by die ANC se nasionale kongres in Mangaung op te blaas en president Jacob Zuma en ander top-amptenare tereg te stel. Die vier verdagtes, Mark Trollip, John Martin Keevy, Johan Hendrick Prinsloo en Hein Boonzaaier, is Dinsdag deur sekuriteitswagte met aanvalsgewere na

Lees verder: Regses aangekla oor sluipmoordplan

Zuma vra eenheid

Jacob Zuma, herverkose president van die ANC, het ‘n beroep op afgevaardigdes gedoen om na eenheid in die regerende party te strewe. “Sodra die ANC-verkiesing plaasvind word ons almal tot die uitslag verbind. Laat ons nie dinge sê wat ander kamerade ongemaklik maak nie. Kom ons behandel mekaar soos mede-kamerade.” Zuma het afgevaardigdes toegespreek kort

Lees verder: Zuma vra eenheid

Nie plaaslik vervaardig vir Mangaung nie

Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het gister gesê Suid-Afrika se vervaardigingsektor is “baie kwesbaar” as gevolg van strawwe wêreldwye ekonomiese toestande. Maar as die regering beplan om meer goedere van Suid-Afrikaanse verskaffers te bekom, dra die ANC nog ‘n ander hoed. Die regering wil herfokus op Suid-Afrikaanse vervaardiging om te help om die

Lees verder: Nie plaaslik vervaardig vir Mangaung nie

ANC se bedryfskoste skrikwekkend hoog

Die ANC sal nie net met kreatiewe maniere vorendag moet kom vir skenkings nie, maar ook sy bestedingsgewoontes moet hersien. Hierdie waarnemings en kostebesnoeiingsmaatreëls is vervat in die ANC-tesourier-generaal Mathews Phosa se finansiële verslag aan afgevaardigdes by die Mangaung-konferensie. Phosa lê in die verslag, die party se uitgawes en sy stygende bedryfskoste bloot. Die organisasie

Lees verder: ANC se bedryfskoste skrikwekkend hoog