Buitelanders in tronke kos staat miljoene

Volgens die minister van Korrektiewe Dienste, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is daar tans 8 580 buitelanders wat in Suid-Afrikaanse tronke aangehou word. Hiervan is 4 868 reeds gevonnis en 3 712 is verhoorafwagtend. Sy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement. Die meeste is Zimbabwiërs (3 712) en

Lees verder: Buitelanders in tronke kos staat miljoene

SA kan landbouleiersposisie verloor

“Afrikalande noord van Suid-Afrika beskik oor baie meer landboupotensiaal as Suid-Afrika. Hierdie lande het ‘n bo-gemiddelde reënval, beter grondkwaliteit en ‘n warmer klimaat. As die Suid-Afrikaanse regering foute ten opsigte van landbou in Suid-Afrika maak, kan Suid-Afrika maklik sy leiersposisie op hierdie terrein verloor. Dit is reeds hierdie jaar bewys op graangebied deurdat lande soos

Lees verder: SA kan landbouleiersposisie verloor

Moslem-swarte spuug na Ratte en medegevangenes

Nadat oudkommandant Willem Ratte en sy medegevangenes in die landdroshof op Witbank verskyn het, het ‘n swarte met ‘n Moslem-fez op na hulle in die vangwa gespuug terwyl die voertuig die hofterrein verlaat het. Ratte, wat tans op ‘n eetstaking is, gaan nie vir borgtog aansoek doen nie, maar die ander nege gevangenis kan moontylik

Lees verder: Moslem-swarte spuug na Ratte en medegevangenes

Islam: Die nuwe kommunisme

Soos wat die hofverhoor teen Geert Wilders in Amsterdam voortsleep oor sy vermeende radikale, kwetsende uitsprake, vind ‘n mens hier ‘n aantal gelykenisse met wat vorige eeu gebeur het. Verlede eeu het die rykstes van Europa en die Verenigde State met bakke vol geld die Russiese Oktoberrewolusie gefinansier. Selfs ons aartsvyand Lord Milner het ‘n

Lees verder: Islam: Die nuwe kommunisme

Red Bull maak dit 1 en 2 in Japan!

Die Japanse F1 Grand Prix was hierdie jaar een van die strafste wedrenne in baie jare. Een van die voorste vyf aanspraakmakers op die 2010-titel het die eerste plek ingeneem op die podium by Suzuka-2010. Sebastian Vettel het met ‘n uitstekende wedren voor ge-eindig en sodoende opgeskuif na die derde plek op die punteleer. Sy

Lees verder: Red Bull maak dit 1 en 2 in Japan!

Herrie se kerrie: Dok Danie Craven se eeu

As Dok Danie Craven die lewe gehou het, sou hy vandeesweek ‘n eeu oud gewees het. Dok was ‘n gebore Oos-Vrystater, en een van die min spelers wat die Springboktrui as agterspeler, gewoonlik skrumskakel, en as agsteman oor die kop getrek het. Soos gebruiklik dié tyd van die jaar, kyk Herrie hoe die Oos-Vrystaat in

Lees verder: Herrie se kerrie: Dok Danie Craven se eeu

Leeu-breier in mesaanval

Die voormalige afrigter van die All Blacks, John Mitchell, is aangeval en gesteek deur inbrekers wat by sy hotelkamer in Suid-Afrika ingebreek het, is Maandag berig. Twee inbrekers het Saterdagaand by Mitchell se kamer in Johannesburg ingebreek en een van hulle het die 46-jarige tydens ‘n stoeiery wat ontstaan het, gesteek, het Australië se Channel

Lees verder: Leeu-breier in mesaanval