Prins William is ook ‘n vuvuzela-ondersteuner. Hy het die geraasmaker op versoek van ‘n swart kind by ‘n sokkergeleentheid in Botswana geblaas. Die prins was by die Maun-stadion in die noorde van Botswana om deel te neem aan ‘n bewaringsprojek wat sokker gebruik om kinders aan wildbewaring bekend te stel. Die prins het saam met
Herrie prut tussen Nederland en SA oor oranje
Mirte Nieuwpoort en Barbara Castelein, draers van die oranje-rokkie, het Woensdag in die Johannesburgse landdroshof uitgevind dat Suid-Afrika nie ‘n gasvrye land is nie. ‘n Diplomatieke herrie prut tussen Nederland en Suid-Afrika nadat ‘n gespesialiseerde eenheid van die Polisiediens die oranje-meisies vroeg die oggend gaan wakkerklop het. Die Nederlandse minister van buitelandse sake, Maxime Verhagen,
Tutu ondersteun vuvu
Aartsbiskop emeritus Desmond Tutu het die aandrang om die gebruik van vuvuzelas by Wêreldbeker-sokkerstadions te verbied, afgekeur, het die SABC Woensdag berig. Tutu het die verbod van hierdie omstrede Afrika-trompet as nonsens bestempel en gesê sokkeraanhangers moet bereid wees om dié toernooi op die Suid-Afrikaanse manier te geniet. Tutu het in Kaapstad tydens ‘n jeugberaad
Besoedelaars
Отрадная теннисдепутат лобановский
Diego Forlán kelder ‘nasiebou’
Skitterende spel deur die doelskieter van Uruguay, Diego Forlán, het die Bafana Bafana met 3-0 laat verloor. Terwyl Suid-Afrika oor die afgelope maande getrakteer is op die onoorwinlikheid van die plaaslike sokkerspan en die regeringsgesinde media oor “nasiebou” gepopel het, het Uruguay finaal die Afrosentriese seepbel geprik. Forlán, wat ook in Mei twee doele vir
Hoeveel onse in jou Afrikaanse pond?
Hierdie opskrif van ‘n rubriek deur Die Burger se Dawie vang telkemale my oog as ek so ‘n vinnige blik oor die binnelandse pers werp – danksy die geleentheid wat die internet bied. Ek het dit gelees ook, en sou dalk ook ‘n eiertjie wou lê, maar daardie geleentheid is nie gebied nie. Dawie, so
Suid-Afrika se wonderlike water
Ek verwys na dié week se TV-insetsel oor water. Verder heg ek ook hierby aan ‘n foto wat ek vanoggend geneem het; die water – glo dit of nie – kom uit my kraan uit. Nou my vraag vandag aan julle is, sal julle die water drink? Ek glo nogal nie. Ek het ook reeds
Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?
Met die totstandkoming van die NuweSA het 16 Junie van Sowetodag na Jeugdag verander. Baie lesers weet waarskynlik nie waar dié “mooi” en oënskynlike onskuldige benaming vandaan kom nie! 16 Junie elke jaar verteenwoordig een van die mees onskuldige vakansiedae van die “nuwe SA”. Vir die meeste mense is dit maar net nog ‘n vakansiedag
McLaren maak dit 1 en 2 in Kanada
Die Britse renjaer Lewis Hamilton het die voortou geneem in die F1-bestuurderskampioenskap tydens sy oorwinning op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada. McLaren het ook die voortou geneem in die vervaardigerstryd nadat Hamilton se spanmaat en huidige wêreldkampioen Jenson Button tweede oor die wenstreep gejaag het. Ferrari se Fernando Alonso moes met ‘n derde plek
Ierland skors Israeli-diplomaat
Ierland gaan ‘n Israelse diplomaat skors oor die gebruik van vervalste Ierse paspoorte deur verdagtes in die moord van Hamas-beampte in Januarie in Doebai, het die ministerie van buitelandse sake in Dinsdag gesê. “‘n Ondersoek wat gedoen is toon dat agt vervalste Ierse paspoorte deur die verdagtes gebruik is in die moord op Mahmoud al
